05/08/2026
Baie dankie aan skole wat hierdie uitmuntende prestasie nog erken. Ons is saam trots!
๐๐ผ๐ผ๐ด๐๐๐ฒ ๐ฉ๐ผ๐ผ๐ฟ๐๐ฟ๐ฒ๐ธ๐ธ๐ฒ๐ฟ-๐ฒ๐ฒ๐ฟ ๐๐ถ๐ฟ ๐๐ป๐ป๐ฎ๐น๐ถ๐ฒ๐ป
Baie geluk aan Annalien Spies wat die Voortrekkers se Presidentsverkenner-toekenning ontvang het, die hoogste prestasie wat โn Voortrekker op skoolvlak kan behaal.
Hierdie besondere prestasie getuig van Annalien se toewyding, deursettingsvermoรซ en leierskap. Ons is ongelooflik trots op haar en wens haar alle voorspoed toe vir die toekoms.
Bloemhof vier saam met jou hierdie merkwaardige mylpaal!