Woord In Aksie Pretoria

Woord In Aksie Pretoria Woord In Aksie - S 25º40.247 E 028º17.700 (2) Mense in 'n lewende liefdesverhouding met die Drie-enige God te bring.

Woord in Aksie is 'n Artikel 21 Maatskappy gestig met die doel om:

(1) Deur middel van kampe mense aan die Boodskap van Vryspraak en Geregtigheid voor te stel. (3) Die "Woord van God" in Aksie te bring in mense se lewens. (4) Mense terug te stuur om 'n planting van die Here te wees - tot Sy verheerliking (Jes 61:3)

Woord in Aksie is 'n interkerklike maatskappy en is aan geen bepaalde Kerk of Denominasie verbonde nie.

21/05/2026

🌻 **Die voorbereidings is amper klaar… nou wag ons net vir JOU!** 🌻

Van skoonmaak en regmaak, tot bid en voorberei — elke detail word met liefde gereed gemaak vir ’n naweek vol geloof, samesyn en vernuwing. 💛

✨ **WOORD IN AKSIE Pretoria bied aan:**

# # VROUEKAMP 2026

📅 22 – 24 Mei 2026
💵 R700 per persoon

Jy word uitgenooi na die komende Vrouekamp 🌻
Druk op die skakel om te registreer — sien jou daar!

📍 [https://forms.gle/G7esyrW8Tg71DB347](https://forms.gle/G7esyrW8Tg71DB347)

🛏️ Bring saam:
• Beddegoed
• Handdoek
• Bybel
• Notaboek & Pen

📞 Navrae: 078 209 9437
🌐 [www.wia.org.za](http://www.wia.org.za)

✨ Sondag sal daar ’n spesiale geleentheid wees om offers te bring — Kontant of Kaart welkom.

Address

Posbus 1793
Silverton
0127

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Woord In Aksie Pretoria posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Woord In Aksie Pretoria:

Shortcuts

Share