KMD Senekal

KMD Senekal KMD Senekal lewer dienste aan kwesbare individue en gesinne in en om Senekal. So word die KMD as instrumente in Sy Hand gebruik.

Die doel van die KMD is die lewering van ‘n kerklike maatskaplike werk diens om die maatskaplike welsyn te bevorder in die Senekal- en Matwabeng-gemeenskappe en om Jesus by mense in nood uit te bring. Die KMD Senekal het ten doel om statutêre dienste, pre-statutêre en voorkomingsdienste aan kinders, jeug en families te lewer, en werkskeppingsprojekte te loods. Die KMD se dienste is gerig op alle i

ndividue en gesinne wat geestelike nood, materiële nood en emosionele nood ervaar. Die KMD streef daarna om gesinne en gemeenskappe met Woord en brood te bedien en tot selfontwikkeling te begelei.

Address

Lange Straat
Senekal
9600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KMD Senekal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to KMD Senekal:

Share