Die Voortrekkers Sasolburg

Die Voortrekkers Sasolburg Die Voortrekkers Sasolburg
Graad 1 tot Graad 12
Woensdae 17:15 tot 18:30

Kom koop jou sakkie Maandagaand by die terrein.
17/05/2026

Kom koop jou sakkie Maandagaand by die terrein.

Dis weer nartjie tyd in Sasolburg! Soos altyd het ons kommando vanmiddag weer nartjies gepak vir ons jaarlikse fondsinsa...
16/05/2026

Dis weer nartjie tyd in Sasolburg! Soos altyd het ons kommando vanmiddag weer nartjies gepak vir ons jaarlikse fondsinsamelings projek. Meer as 2000 sakkies is gepak. Vele hande, ligte werk!

Trots op julle twee!
14/05/2026

Trots op julle twee!

23/04/2026
Ons kommando het Vrydag die Vryheidsmonument in Vereeniging besoek. Ons het ook 'n draai gemaak by die plaaslike konsent...
11/04/2026

Ons kommando het Vrydag die Vryheidsmonument in Vereeniging besoek. Ons het ook 'n draai gemaak by die plaaslike konsentasiekamp begraafplaas, die Vredesboom en Maccauvlei. Ons het inderdaad 'n ryk geskiedenis!

Op 28 Februarie het ons Penkoppe en Drawwertjies hul Versamelkuns kentekens verwerf. Daar was ook talle versamelaars wat...
23/03/2026

Op 28 Februarie het ons Penkoppe en Drawwertjies hul Versamelkuns kentekens verwerf. Daar was ook talle versamelaars wat kom uitstal het. Seƫls, munte, gewere en nog baie meer. Die kinders kon ook met hul eie versamelings spog.

Somertyd is tyd vir toutrek, waterspele en waatlemoen!
05/02/2026

Somertyd is tyd vir toutrek, waterspele en waatlemoen!

Sien julle volgende week!
28/01/2026

Sien julle volgende week!

Geloftediens op 16 Desember 2025.
19/12/2025

Geloftediens op 16 Desember 2025.

Almal welkom!
13/12/2025

Almal welkom!

Address

Brillstraat
Sasolburg
1947

Opening Hours

17:15 - 18:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Voortrekkers Sasolburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share