Moredou home for the aged

Call Directions Website Contact the organization

Moredou home for the aged Moredou Home for the Aged is located in Sasolburg and is caring for the aged that only receive a state pension.

MÎredou Tehuis is n nie winsgewende tehuis wat geleë is in Sasolburg. Ons maak baie staat op skenkings van die publiek en organisasies. Die Bestuursraad bestaan uit die Voorsitter Alwyn Kotze, die Testourier Cathy Heyneke en raadslede Annelie en Lukas Niemand. Our mission is caring for the aged that only receive a state pension. Our vision is making the last season of the aged as easy and loving as possible.

Baie dankie aan Jacolien Botha vir die mooi oorbelle wat sy gemaak het vir ons dames in Moredou tehuis dit word so warde...
30/09/2026

Baie dankie aan Jacolien Botha vir die mooi oorbelle wat sy gemaak het vir ons dames in Moredou tehuis dit word so wardeer.

More fotos of the 🐕 đŸ¶ dogs from paws for you our residents enjoy the dogs 🐕 so much thanks to Nancy and her team.
27/08/2026

More fotos of the 🐕 đŸ¶ dogs from paws for you our residents enjoy the dogs 🐕 so much thanks to Nancy and her team.

I just want to say to Nancy and her team thank you for bringing the dogs 🐕 to our residents of Moredou old age home you ...
30/07/2026

I just want to say to Nancy and her team thank you for bringing the dogs 🐕 to our residents of Moredou old age home you guy's are awesome.

Ons het troue gehou in Moredou tehuis baie geluk aan Andre en Laura mag die HERE julle huwelik seen en voorspoedig wees....
21/07/2026

Ons het troue gehou in Moredou tehuis baie geluk aan Andre en Laura mag die HERE julle huwelik seen en voorspoedig wees. Hou net vas in julle geloof.

Wil net aan tannie Brenda sĂȘ die truie wat sy brei is baie mooi hou so aan tannie Moredou tehuis is trots op tannie.
21/07/2026

Wil net aan tannie Brenda sĂȘ die truie wat sy brei is baie mooi hou so aan tannie Moredou tehuis is trots op tannie.

Wil net graag aan Cathy en Lanie baie dankie sĂȘ vir die mooi maak van ons eetsaal vir Moedersdag dit word opreg waardeer...
10/05/2026

Wil net graag aan Cathy en Lanie baie dankie sĂȘ vir die mooi maak van ons eetsaal vir Moedersdag dit word opreg waardeer. Dankie vir julle omgee aan ons inwoners van Moredou tehuis.

Wil net graag aan Cathy Heyneke sĂȘ baie dankie dat sy altyd die moeite doen om die tehuis se tuine so mooi te maak dit w...
29/04/2026

Wil net graag aan Cathy Heyneke sĂȘ baie dankie dat sy altyd die moeite doen om die tehuis se tuine so mooi te maak dit word opreg wardeer.

Ek wil net aan Riaan en Pam en die hele AVBOB span van  Sasolburg baie dankie sĂȘ vir die lekker bederf aan ons inwoners ...
29/04/2026

Ek wil net aan Riaan en Pam en die hele AVBOB span van Sasolburg baie dankie sĂȘ vir die lekker bederf aan ons inwoners van Moredou tehuis dit word opreg waardeer.

Ek wil net graag aan Susan en Johan van Mosaic Funeral Group vaal triangle đŸ”ș en Chris Coetzer wat ons inwoners met sang...
15/04/2026

Ek wil net graag aan Susan en Johan van Mosaic Funeral Group vaal triangle đŸ”ș en Chris Coetzer wat ons inwoners met sang bedien het baie baie dankie sĂȘ, almal het dit so geniet word so opreg wardeer vir julle ondersteuning.

Our residents of Moredou old age home was treated with pancakes at Emerald Casino at the dome.
11/04/2026

Our residents of Moredou old age home was treated with pancakes at Emerald Casino at the dome.

Address

21 Wilcocks Street
Sasolburg
1947

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Moredou home for the aged posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Moredou home for the aged:

Shortcuts

Share