01/09/2026
Dankie aan elke deelnemer en borg ππ
Die Vryburger Omgeemense van Rustenburg wil graag uit ons harte dankie sΓͺ aan elke deelnemer wat deel was van ons fondsinsamelingsdag. Julle ondersteuning, goeie gees en betrokkenheid het gehelp om die dag βn groot sukses te maak.
βn Spesiale woord van dank aan ons borge wat hierdie dag moontlik gemaak het:
Matla Steel & Conveyor Specialists
Inge Fourie Foundation
Klopper Telecoms
Pretty Woman Hair Salon
A tot Z Leespret
Pick n Pay Beyers Naude
Julle bereidwilligheid om in ons gemeenskap terug te ploeg, word opreg waardeer. Elke bydrae help ons om voort te gaan met ons werk en om βn verskil te maak waar daar nood is.
Dankie dat julle saam met ons hande vat om hoop, omgee en ondersteuning te bring.
Dien met Vreugde
Vryburger Omgeemense van Rustenburg