Noordwes Landsdiens - North West Land Service

Noordwes Landsdiens  - North West Land Service Die Landsdiensbeweging is 'n omgewingsgerigte organisasie wat op vier basiese beginsels gebaseer is. Ons werk, speel en groei saam.

Die Landsdiensbeweging is 'n omgewingsgerigte jeugorganisasie wat die jeug tot verantwoordelike landsburgers lei deur middel van klubaktiwiteite en kampe, om lewenslank die vier liefdes van Landsdiens uit te leef. Liefde vir die SKEPPER
Liefde vir die MEDEMENS
Liefde vir die NATUUR
Liefde vir ARBEID

Landsdiens lede is gewoonlik wonderlike mense. Die hoogte punt is die kampe;
klubkamp
Lesotho Thin

Air
Provinsiale kamp
Nasionale kamp(Gekose lede wat Provinsiale kamp bygewoon het)

Toekenings:
Die Landsdiensbeweging gee erkening aan lede vir getroue bywoning

Dis regtig 'n fees om deel van NW Landsdiens te wees...

 #2026
24/06/2026

#2026


, #2026
23/06/2026

, #2026


 #2026    Hoƫrskool Landsdiens
20/06/2026

#2026


Hoƫrskool Landsdiens

16/06/2026
05/06/2026
Op Maandag 25 Mei het Kosterskool se Landsdieners en ATKV Jeugtak-lede hande gevat om iets mooi vir die dorp te skep. Ho...
02/06/2026

Op Maandag 25 Mei het Kosterskool se Landsdieners en ATKV Jeugtak-lede hande gevat om iets mooi vir die dorp te skep. Hou die spasie dop! Dankie aan Juf Phia-Ri Olivier vir haar insette. vir sy Dorp.
#2026

30/05/2026
Liefde vir jou Medemens  se Landsdieners ondersteun die jaarlikse Slipperdag. #2026
30/05/2026

Liefde vir jou Medemens se Landsdieners ondersteun die jaarlikse Slipperdag.
#2026

Address

Rustenburg

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Noordwes Landsdiens - North West Land Service posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share