Huis Le Roux Robertson

Huis Le Roux Robertson Ons Tehuis is n̈ nie - winsgewende organisasie in die pragtige dorp Robertson.

Op 27 Maart het 18 prefekte en 2 Onderwysers van Laerskool Robertson Primary  ons inwoners bederf met vele eetgoedjies, ...
29/05/2026

Op 27 Maart het 18 prefekte en 2 Onderwysers van Laerskool Robertson Primary ons inwoners bederf met vele eetgoedjies, klavierspel, sang en die grootste bederf wat n̈ Senior Burger kan kry - n̈ hande en/of voetebederf. Die inwoners het dit so geniet. Van die kinders het tot inwoners in die Siekeboeg se voete gedoen.

Uit ons harte sê ons Baie Baie Dankie. Ons waardeer julle besoek en alles daarmee saam. Ons wens jul dan ook Voorspoed en Guns vir die res van 2026.

Robertson Round Table 115 het aan Huis Le Roux n̈ Elektriese hospitaalbed met vol-lengte sy-reëlings geskenk. Die bed is...
25/05/2026

Robertson Round Table 115 het aan Huis Le Roux n̈ Elektriese hospitaalbed met vol-lengte sy-reëlings geskenk. Die bed is op Dinsdag 19 Mei 2026 oorhandig.

25/05/2026

Suidpunt Koor

Op 18 April 2026 het die Suidpunt Koor (Grotendeels van Struisbaai/L'Agulhas) ons besoek.Wat n̈ heuglike oggend met 30 p...
25/05/2026

Op 18 April 2026 het die Suidpunt Koor (Grotendeels van Struisbaai/L'Agulhas) ons besoek.

Wat n̈ heuglike oggend met 30 plus Koorgangers met hul eie musiekinstrumente en Dirigent.

Dit was vermaak ongekend. Ons is vergas op liedere soos:

Al lê die Berge nog so Blou, Groen Koringlande, Sarie Marais, You raise me Up en vele meer. Met die speel en sing van Dans met die Rooi Rok het van die inwoners hul danspassies gewys. Ons is groot dank aan Marinda, wie dit gereël het, die Koor en almal wat saamgekom het verskuldig. Mag jul op jul pad ryklik geseën word. Lekker sing!

Ons Jaarlikse Fondsinsameling : Bingo aand gehou op Vrydag die 8ste Mei 2026 was weereens n̈ sukses.  Vroeg- vroeg was d...
25/05/2026

Ons Jaarlikse Fondsinsameling : Bingo aand gehou op Vrydag die 8ste Mei 2026 was weereens n̈ sukses. Vroeg- vroeg was die kaartjies uitverkoop. Ons sê Baie baie dankie aan al ons Donateurs en almal wie die aand moontlik gemaak, hetsy met n̈ kaartjie se koop of hulp.aangebied.

Die Vryburger Omgeemense van Robertson het die inwoners uitgenooi na hul jaarlikse vleisbraai, gehou te Wolfkloof, op Sa...
11/04/2026

Die Vryburger Omgeemense van Robertson het die inwoners uitgenooi na hul jaarlikse vleisbraai, gehou te Wolfkloof, op Saterdag die 11de April 2026.Dit was n̈ heerlike ontspanne oggend in die natuur.Of jy Binne of Buitenshuis gesit het, almal kon die skoonheid van die plaas geniet.Die ete voorgesit was heerlik.soos altyd met die bediening daarvan uitstaande.Doen so voort en mag die Bybel altyd jul grondslag bly.

13/03/2026

Address

Barrystraat 38
Robertson
6705

Telephone

+27236263163

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Le Roux Robertson posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share