Herberg Childrens Home

Herberg Childrens Home The Herberg Children's Home, a program of Badisa, in Robertson, has been housing 122 children in need of care since 1919.

The children's ages range from babies to 18 years. The children mainly come from the Western and Southern Cape.

20/02/2026
20/06/2025
17/07/2024

Die Herberg Kinderhuis in Robertson huisves 122 sorgbehoewende kinders. Ouderdom van kinders wissel van baba tot 18 jaar oud. Jy kan n verskil maak deur R67 te skenk vir een van ons kinders om 3 maaltye te borg vir Mandela dag.
Absa, Robertson, Tjek, Rek.nr 1200390004
E pos [email protected] Tel. 023 626 3140 of 084 586 2583
Dankie vir u omgee!

Send a message to learn more

Die Herberg Kinderhuis is baie trots op Jaydee wat sy Diploma ontvang het vir Architectoral Technology. Dankie aan Die W...
24/04/2024

Die Herberg Kinderhuis is baie trots op Jaydee wat sy Diploma ontvang het vir Architectoral Technology. Dankie aan Die Wingerd Trust wat hom ondersteun het. Baie geluk Jaydee!!

17/05/2023

DANKIE LOTTOLAND besoek Die Herberg Kinderhuis op Robertson vanaand op 21H30. Kanaal 144 KYKNET.

01/02/2023

Goeiedag. Ons benodig asseblief lee glasbotteltjies.
2 Van Zylstraat, Robertson. Tel 023 6263140

Address

2 Van Zyl Street
Robertson
6705

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27236263140

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Herberg Childrens Home posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Herberg Childrens Home:

Share