ACVV Dienssentrum, Robertson

Call Directions

ACVV Dienssentrum, Robertson Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from ACVV Dienssentrum, Robertson, Community Center, Hoek van Paul Kruger & Truter straat, Robertson.

14/10/2026
Ons deel 'n paar fototjies van vandag se uitstappie na die Herwinningsaanleg in Ashton (ongelooflik skoon en netjies), d...
14/10/2026

Ons deel 'n paar fototjies van vandag se uitstappie na die Herwinningsaanleg in Ashton (ongelooflik skoon en netjies), die besoek aan die SPCA daarna en die heeeerlike scons wat Marie- Louise vir ons gegee het by haar huis!

Ons Handwerkgroep het besluit om almal vanmiddag by die Robertson Airport Diner  bymekaar te kom vir handwerk en 'n lekk...
12/10/2026

Ons Handwerkgroep het besluit om almal vanmiddag by die Robertson Airport Diner bymekaar te kom vir handwerk en 'n lekker kuier! Dit het tog te gesellig gelyk! πŸ˜ŠπŸ‘ Dankie vir die fotos dames!

Vanoggend het ons afgeskop met die Sportgroep wat vir Anita Claassen 'n verrassingstee gereΓ«l het, vir haar verjaarsdag ...
12/10/2026

Vanoggend het ons afgeskop met die Sportgroep wat vir Anita Claassen 'n verrassingstee gereΓ«l het, vir haar verjaarsdag van verlede week Dinsdag.
Anita is al vir meer as 15 jaar by die ACVV Dienssentrum, Robertson betrokke, waarvan sy vir ongeveer 10 jaar op die bestuur was!! Julle sal haar ook so te sΓͺ elke week sien by ons Carewell verkope en ons pannekoeke by SPAR! 😁
BAIE DANKIE vir die ongelooflike werk en toewyding tot die ACVV oor die jare!
Ons waardeer jou ongelooflik! πŸ‘πŸ‘

Hier is dit nou! πŸ˜πŸ‘πŸ₯³Op 31 Oktober hou ons 'n "R10 Mark" waar ALLES R10 gaan kos!! Dit gaan beslis die winskoop mark van ...
08/10/2026

Hier is dit nou! πŸ˜πŸ‘πŸ₯³
Op 31 Oktober hou ons 'n "R10 Mark" waar ALLES R10 gaan kos!!
Dit gaan beslis die winskoop mark van die jaar wees! Mans klere, vroue klere, rokke, jasses, serpe, soene, kinder klere, witolifant goed en meer!
Die Mark gaan in die Eeufeessaal (oorkant Laurettas) gehou word en sal 08:30 begin.
Merk die datum in jou dagboek, hou 'n paar rand uit en ons sien julle daar!


07/10/2026

'N groep van ons het vannaand 'n heerlike Pizza by Elana's op die plaas geniet. Besoek hulle gerus, elke Woensdag aand vanaf 18:00 gedurende die somer!


06/10/2026

ACVV "pop-up mark" by Carewell, elke Dinsdag vanaf 09:00

05/10/2026

ACVV Dienssenteum, Robertson se Maandae begin altyd lekker besig met Sport en Gim πŸ˜‰πŸ‘

Baie dankie aan almal wat vanoggend by ons pannekoek stalletjie kom inloer het πŸ‘ dit was wonderlik om so baie pensioenar...
01/10/2026

Baie dankie aan almal wat vanoggend by ons pannekoek stalletjie kom inloer het πŸ‘ dit was wonderlik om so baie pensioenarisse te kon bederf met pannekoeke!
Dankie ook aan ons wonderlike Dienssentrum span wat altyd gewillig is om te help! Julle is tops!! πŸ‘


01/10/2026

Address

Hoek Van Paul Kruger & Truter Straat
Robertson
6705

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 14:00

Telephone

+27236264927

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ACVV Dienssentrum, Robertson posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share