Robertson Lente Skou

Robertson Lente Skou Skou President - Schalk Burger
Robertson Skou is gestig om 10 vm op 20 Julie 1899 in die Robertson Hofsaal.

Robertson Skou is gestig om 10 vm op 20 Julie 1899 in die Robertson Hofsaal.
2019 is die jaar wat ons die 120ste Landbou Skou sal aanbied wat plaasvind vanaf 24 tot 28 September 2019. Hierdie jaar se skou is vanaf 3 -7 Oktober 2017 en daar sal weer ‘n suksesvolle skou aangebied word op die Robertson Skougronde. Met die goeie gesindheid van die gemeenskap, uitstallers, donateurs en borge is hierdie datum verseker een wat op die kalender aangeteken moet word as iets om by te woon.

Address

Kerkstraat
Robertson
6705

Telephone

023 6262512

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Robertson Lente Skou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share