Badisa Riviersonderend

Badisa Riviersonderend Badisa Riviersonderend lewer dienste aan alle groep in ons gemeenskap. Die organisasie fokus op bewusmaking,voorkoming,vroeë intervensie en herintregasie.

Badisa Riviersonderend  Vakansie Program begin weer!!!! Kom geniet die vakansie program daagliks vanaf die 29ste Junie t...
23/06/2026

Badisa Riviersonderend Vakansie Program begin weer!!!! Kom geniet die vakansie program daagliks vanaf die 29ste Junie tot die 17de Julie'26.

17/06/2026

Badisa Riviersonderend

Bejaardebewusmakings maand was op die 15.06.26 by Sonskyndienssentrum gehou.

Bewusmaking was gedoen deur RSE SAPS , Graeme Kurtley Lottering II en ook GOW Maretta Lottering .

Baie gevalle van bejaardemishandeling word nie aangemeld nie omdat ouer mense dalk vergelding vrees, op die misbruiker staatmaak vir sorg, skqam voel of nie hulp kan soek nie. Met hierdie bewusmakingsveldtogte moedig Badisa RSE die gemeenskap aan om waarskuwingstekens te herken, ouer volwassenes te ondersteun en vermoedelike mishandeling aan te meld.



Badisa Riviersonderend Vakatures: Maatskaplike Hulpwerker( 8/8 x1pos)
10/06/2026

Badisa Riviersonderend

Vakatures: Maatskaplike Hulpwerker( 8/8 x1pos)

03/06/2026

Badisa Riviersonderend Maretta Lottering

Kinderbeskerming dag 3:
Bewus making op plase... Ons besef terwyl ons besig is met bewus making is baie gemeenskaps lede in hul werke . Baie dankie aan Fynbloem plaas wat ons toe gelaat het om met hulle werknemers te kom praat en informasie te deel rakende kinderbeskerming.
Die boodskap is duidelik ons taak as ouers en n gemeenskap is om ons Kinders veilig tehou en dit ons daaglikse verantwoordelikheid te maak.


03/06/2026

Badisa Riviersonderend

Kinderbeskermings week dag 3 : Badisa Naskool.

Tema: "My liggaam , My Veiligheid, My Stem"

Dit is belangrik dat Kinders in ons gemeenskap weet hoe om na hulself om te sien en hulself te beskerm en uitgevaar te hou . Kinders was bewus gemaak van die gevare en waar om hulp te verkry in ons gemeenskap.

Address

Price Street
Riviersonderend
7250

Opening Hours

Monday 07:30 - 04:00
Tuesday 07:30 - 04:00
Wednesday 07:30 - 04:00
Thursday 07:30 - 04:00
Friday 07:30 - 04:00

Telephone

+27282611257

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Badisa Riviersonderend posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share