SAVF AHI Stigting/foundation

SAVF AHI Stigting/foundation Suid Afrika is besig om Sosiaal en Ekonomies in mekaar te stort. Wat gaan my en jou antwoord wees op die "Roepstem van Suid Afrika? Wat van jou?

Ons glo nie dit is nodig dat ons aan U moet uitwys dat Suid Afrika besig is om Sosiaal en Ekonomies inmekaar te stort nie. Wat gaan ek en jy, en ons Stigting, se antwoord wees op die Roepstem van Suid Afrika? SAVF Richardsbaai en AHI(ZBI - Zululand) het saamgesnoer en 'n Vennootskap - SAVF AHI STIGTING - daar gestel in antwoord op hierdie roepstem! Besoek: www.savfahi-stigting.org en lees meer. On

s twee organisasies: SAVF met 110jr ervaring van Sosiale-Bemagtiging en AHI met 73jr ervaring van Ekonomiese-Bemagtiging se samewerking veroorsaak die beste vennootskap om weer 'n "Reddingsdaad" te bewerkstellig. Dit is slegs moontlik as ons soos die Reddingsdaadbond van die geskiedenis gou 400 take en 70 000 ontwikkelingsvennote kan werf. Kom sluit aan en saam herstel ons welvaart in Suid Afrika, vir al ons mense, want die hele bevolking "deel saam in die lyding "

Address

3 BottleBrush Bend, Veld-en-Vlei
Richards Bay
3900

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SAVF AHI Stigting/foundation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share