Huis Lafras Moolman

Huis Lafras Moolman Huis Lafras Moolman, Huis vir bejaardes Rawsonville Huis Lafras Moolman in Rawsonville is a South African non-profit organisation and a programme of Badisa.

Huis Lafras Moolman makes a valuable contribution to the quality of life of older persons by providing a safe, and affordable residential care and assisted-living accommodation for 120 residents. Huis Lafras Moolman provide meals, medical support and socialisation activities to the community to enable older persons to live independently. We strive for excellence in the care and support to frail older persons. Badisa is a registered Non-Profit Organisation (NPO 011-891).

Ons kort Wet Wipes vir ons Frail Care Inwoners as enige iemand ons dalk kan help met ‘n pak of twee. Ons waardeer elke b...
05/09/2026

Ons kort Wet Wipes vir ons Frail Care Inwoners as enige iemand ons dalk kan help met ‘n pak of twee. Ons waardeer elke bydrae wat ons ontvang om vir ons Inwoners die beste versorging te gee.

Baie dankie aan Evac911 Ambulansdienste wat ons vandag kom besoek het. Ons waardeer julle tyd, omgee en die besondere be...
01/09/2026

Baie dankie aan Evac911 Ambulansdienste wat ons vandag kom besoek het. Ons waardeer julle tyd, omgee en die besondere belangstelling wat julle altyd in ons oumense by die ouetehuis toon. 🥰

Dankie dat ons altyd op julle kan staatmaak en vir julle mooi harte en bereidwilligheid om te help wanneer dit nodig is. Julle ondersteuning en bystand beteken vir ons ongelooflik baie. ❤️

Ons wens julle net die beste toe op julle pad vorentoe. Mag julle voortgaan om die verskil te maak waar julle ook al gaan.

Baie dankie vir ál julle bystand, ondersteuning en omgee – elke keer! 🌷💙
Evac911

Wat sal ons vrydae oggende wees sonder ons Dapper stappers, Ons Vrywilligers en Tannie Elize. Vanoggend het hulle ver ge...
28/08/2026

Wat sal ons vrydae oggende wees sonder ons Dapper stappers, Ons Vrywilligers en Tannie Elize. Vanoggend het hulle ver gestap om na die tydelike pad by die Smalblaar brug te gaan kyk en toe bederf Oom Jacob hulle ook met van sy Speldekussing Blomme. Watter lekker bederf. Dankie almal.

Gister oggend het Yvette, Ons Sterretjies en ons 4 Studente van Boland kollege ‘n  Baie vrolike en aktiewe oggend gehad....
28/08/2026

Gister oggend het Yvette, Ons Sterretjies en ons 4 Studente van Boland kollege ‘n Baie vrolike en aktiewe oggend gehad. Dis vir ons so Kosbare groep inwoners en maak ons so gelukkig as hulle dit so geniet. Dankie Yvette. ❤️

28/08/2026
28/08/2026

Oom Foxie en almal sing saam 😁

28/08/2026

Oom Foxie en Tannie Ella met Ou Ryperd 💫

28/08/2026

Oom Foxie en Tannie Ella 🌟

28/08/2026

Tannie Hilma vat voor

28/08/2026

Ons oefen groep ❤️

Address

Brandstraat
Rawsonville
6845

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Lafras Moolman posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Huis Lafras Moolman:

Shortcuts

Share