Hamlet Selfsorg

Hamlet Selfsorg Hamlet selfsorg is n NPO vir persone 60 jaar +.

Heerlike gebottelde beet en kerrie uieslaai te koop vir saterdag se braai.W/ app of skakel 0720343653.Hamlet Selfsorg.
19/08/2026

Heerlike gebottelde beet en kerrie uieslaai te koop vir saterdag se braai.W/ app of skakel 0720343653.Hamlet Selfsorg.

Baie dankie Junita,Elizabeth,Bettie vir julle pragtige geskenke aan ons vroue by Hamlet SelfsorgAlles selfgemaak deur di...
09/08/2026

Baie dankie Junita,Elizabeth,Bettie vir julle pragtige geskenke aan ons vroue by Hamlet SelfsorgAlles selfgemaak deur die vroue.Geseende Vrouedag vir elke vrou.

03/08/2026

I got over 500 reactions on my posts last week! Thanks everyone for your support! πŸŽ‰

HIER IS DIT NOU.Alles met die hand gemaak.Pragtig en uniek.Kom besigtig of w/app 0720343653 vir pryse.(Bettie en Junita)...
03/08/2026

HIER IS DIT NOU.Alles met die hand gemaak.Pragtig en uniek.Kom besigtig of w/app 0720343653 vir pryse.(Bettie en Junita).

03/08/2026

ONS BENODIG NOG WOL ASB.Drop off.Hamlet Selfsorg.Dankie.xDankie vir almal se ondersteuning.Ons waardeer.x

Junita Piedt inwoner by Selfsorg brei veskeie mussies en keppies wat ons tans te koop aanbied.Grazy mooi.Belangstellende...
03/08/2026

Junita Piedt inwoner by Selfsorg brei veskeie mussies en keppies wat ons tans te koop aanbied.Grazy mooi.Belangstellendes kan WApp 072 034 3654.Vir pryse.

Kyk as dit koud is word daar die mooiste en warmste truie gebrei,sommer gou gou..Daai hande is altyd besig.
23/07/2026

Kyk as dit koud is word daar die mooiste en warmste truie gebrei,sommer gou gou..Daai hande is altyd besig.

Ai,hoe se ek dankie vir al julle bederf,liefde en omgee.Ek waardeer elke oomblik saam met julle.Julle is kosbaar vir my ...
23/07/2026

Ai,hoe se ek dankie vir al julle bederf,liefde en omgee.Ek waardeer elke oomblik saam met julle.Julle is kosbaar vir my en julle maak Hamlet Selfsorg die hartsplek wat dit is.(Spokieliefde)πŸ’•NS.Blomme is handgemaak.

Christene Muller het die pragtige kombers gehekel vir n baie spesiale familielid.N Pragstuk vol kleure.
23/07/2026

Christene Muller het die pragtige kombers gehekel vir n baie spesiale familielid.N Pragstuk vol kleure.

21/07/2026

πŸŒΈπŸ’– Vrouedag Kompetisie! πŸ’–πŸŒΈ

Tag jou beste vriendin en staan 'n kans om 'n GRATIS Zipline-avontuur vir 2 te wen! πŸŽ‰

Hoe om deel te neem:
βœ… Like ons Facebook-blad
βœ… Like hierdie plasing
βœ… Deel hierdie plasing
βœ… Tag jou beste vriendin in die kommentaar

🎁 BONUS!
Selfs as jy nie wen nie, kan jy en jou bestie steeds die avontuur saam beleef! Boek saam gedurende ons Vrouedag-promosie en albei ontvang 20% afslag op julle Zipline-avontuur! πŸ’š

πŸ“… Kompetisie sluit: (voeg datum by)
πŸ† Wenner word aangekondig: (voeg datum by)

Vier Vrouedag met 'n avontuur, ongelooflike uitsigte en herinneringe wat 'n leeftyd hou! 🌿✨

πŸ“ž +27 79 245 0354
🌐 ceresadventures.co.za
πŸ“§ [email protected]

Sterkte aan almal! πŸ€

Address

Stasieweg
Prince Alfred Hamlet
6835

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hamlet Selfsorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Hamlet Selfsorg:

Shortcuts

Share