Round Table Prieska 161

Round Table Prieska 161 Om te benadruk dat ‘n mens se beroep ‘n uitstekende weg tot gemeenskapsdiens bied. (6) Om internasionale vrede en welwillendheid te bevorder.

Die doelstellings van die organisasie is as volg:
(1) Om Kammeraadskap tussen jong mans aan te moedig deur middel van hul beroeps of sakewerksaamhede. (2) Om te benadruk dat ‘n mens se beroep ‘n uitstekende weg tot gemeenskapsdiens bied. (3) Om die hoogste ideale in burgerlike, beroeps en saketradiesies na te streef. (4) Om die verdienstelikheid van alle wettige bedrywe te erken en jou eie deur m

iddel van lesing en voorbeeld eerbiedwaardig te maak. (5) Om verantwoordelike burgerskap en lojaliteit teenoor ons land te bevorder. (7) Om bostaande doelstellings deur middel van vergaderings, besprekings lesings en ander bedrywighede te bevorder. Aanneem - Aanpas - Verbeter

31/10/2025

More gaan dit kook by die nuwe Spar. Kom kry jou tjops, sosaties, boerewors, hotdogs en roosterkoek.

31/10/2025
Saterdag se straatbraai skyf na die nuwe Spar kompleks.  Beste vleis in die dorp en dit alles vir 'n goeie doel.  Daar s...
30/10/2025

Saterdag se straatbraai skyf na die nuwe Spar kompleks. Beste vleis in die dorp en dit alles vir 'n goeie doel. Daar sal tjops, sosaties, wors, hotdogs en roosterkoeke wees. Sien julle daar.

Eerskomende Saterdag, 01 November by Prieska Primêre Skool regoor OK. Beste vleis in die dorp. Alles vir n goeie doel. K...
25/10/2025

Eerskomende Saterdag, 01 November by Prieska Primêre Skool regoor OK. Beste vleis in die dorp. Alles vir n goeie doel. Kom ondersteun die projek asb.

Datun verander na 01 November 2025. Vanaf 08:00. Kom ondersteun ons. Dis alles vir n goeie doel.

30/09/2025

03 Oktober 2026 is n datum wat julle moet onthou.

Datun verander na 01 November 2025. Vanaf 08:00. Kom ondersteun ons. Dis alles vir n goeie doel.
17/09/2025

Datun verander na 01 November 2025. Vanaf 08:00. Kom ondersteun ons. Dis alles vir n goeie doel.

05/09/2025

Vir die volgende paar dae gaan ons die 3 kunstenaars bekend maak wat volgende jaar Prieska toe kom om julle te vermaak. Like ons page, share hierdie post tag jou vriende en raai wie die 1ste kunstenaar is. Die 1ste persoon wat dan reg raai wen 'n kaartjie vir die aand. Jy moet die page like, die post share en jou vriende tag om te kan wen.

04/09/2025

Prieska maak julle reg vir die grootste event wat die dorp nog gesien het. 3 Oktober 2026. Julle wil dit nie mis nie. Round Table Northern Cape Area

📅Nuwe datum!Sien jou Vrydagaand, 25 April 2025,  vir 'n gesellige potjie golf!
21/04/2025

📅Nuwe datum!

Sien jou Vrydagaand, 25 April 2025, vir 'n gesellige potjie golf!

❤️❤️❤️
21/04/2025

❤️❤️❤️

Family is the key to happiness and fulfilment. They are the ones who support you, inspire you and love you unconditionally!❤️

🌧🌧🌧Hou ons fb-bladsy dop vir die nuwe datum!
04/04/2025

🌧🌧🌧
Hou ons fb-bladsy dop vir die nuwe datum!

Address

Hoofstraat 28
Prieska
8940

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Round Table Prieska 161 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Round Table Prieska 161:

Share