11/10/2025
🎯 SA Jagters Nasionale Junior Kampioenskappe 2025 🎯
Baie sterkte aan die volgende leerders wat deelneem aan die SA Jagters Nasionale Junior Kampioenskappe te Welkom:
O/18 Randslag:
Vorster Dames
O/16 Randslag:
Juan Spaarwater
Daniël Theron
Ethan Oberholzer
Henry Coetzee
0/16 Veerluggeweer:
Ethan Oberholzer
O/13 Drukluggeweer:
Lafras Lubbe
DB Lubbe
O/13 Randslag:
Grové Theron
Charles Coetzee
Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle! 💪🎯
Baie dankie aan SAJWV-SAHGCA Doornberg vir die borg van die skuts se pragtige hempies – ons waardeer dit opreg. 🙏