OOV Hoërskool Prieska

OOV Hoërskool Prieska Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from OOV Hoërskool Prieska, Nonprofit Organization, Van Niekerk Street, Prieska.

Die OOV is 'n komitee wat bestaan uit ouers, oud-skoliere en onderwysers wat positief bydra deur projekte te loods en fondse in te samel vir die bevordering van HSP
ONS KAN!

17/03/2026

Dis amper tyd vir die KOPPIE KUIERFEES!

24/02/2026
08/02/2026

ALLES WAT DRYF!!

06/02/2026

Duisende dankies @ Prieska Guesthouse vir julle borg vir die Koppie Kuierfees. Dit word opreg deur HSP OOV waardeer!

Feesgangers as julle nog 'n plekkie nodig het om te bly vir die Koppie Kuierfees, @ Prieska Guesthouse is die plek om te book!!!

Kontakbesonderhede: 076 272 2559

06/02/2026

Baie dankie aan die Koppie Gastehuis vir julle borg aan Koppie Kuierfees! Hoërskool Prieska OOV is opreg dankbaar dat julle saam ons hande vat!

As jy dalk nog verblyf nodig het vir die fees, kontak gerus Die Koppie Gastehuis by 072 025 8503.

06/02/2026

N hartlike dankie van Hoërskool Prieska OOV vir die borg van Allegro Gastehuis. Dis lekker om saam julle te kan werk!

Skakel gerus vandag nog vir Allegro Gastehuis 072 290 4165 vir verblyf naby die Koppie Kuierfees!

05/02/2026

OOV se projek vir 2026!

04/02/2026
🌿 STALLETJIES AANSOEKE NOU OOP! 🌿Die Koppie Kuierfees is 21 Maart in Prieska!Ons nooi alle entrepreneurs, bakkers, kunst...
28/01/2026

🌿 STALLETJIES AANSOEKE NOU OOP! 🌿

Die Koppie Kuierfees is 21 Maart in Prieska!

Ons nooi alle entrepreneurs, bakkers, kunstenaars en kosverkopers uit om aansoek te doen vir stalletjies.

📅 Datum: 21 Maart 2026
📍 Plek: Hoërskool Prieska Sportgronde
🎉 Fees: Koppie Kuierfees – Die hart van Prieska klop hier

✨ Soek jy blootstelling, lekker kuier en ’n fees met hart?
✨ Wil jy jou produkte of kos aan ’n groot plaaslike gehoor bekendstel?

Dan is hierdie jou kans!
👉 Stalletjies is beperk – aansoeke sluit sodra vol.
👉 Alle tipes stalletjies welkom (kos, handwerk, produkte, besighede).

📩 Kontak ons om aansoek te doen: Bulleman 082 900 4918
Lee-Ann 071 494 3909

Kom kuier saam –
waar Prieska se mense, geure en stories bymekaar kom. ☕🌵

Address

Van Niekerk Street
Prieska
8940

Telephone

+27822150497

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when OOV Hoërskool Prieska posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to OOV Hoërskool Prieska:

Share