Sola Fide NPC

Sola Fide NPC Sola Fide is a faith-based non-profit company committed to serving the community

Ons was bevoorreg om mer die omgee mense van Pretoria die bejaardes die afgelope naweek te bederf met n tamaai braai. Da...
13/04/2026

Ons was bevoorreg om mer die omgee mense van Pretoria die bejaardes die afgelope naweek te bederf met n tamaai braai. Dankie vir mense soos julle wat n hart vir mense het.

Lekker gekookte kos vir die bejaardes drie dae n week. 70 bejaardes
12/03/2026

Lekker gekookte kos vir die bejaardes drie dae n week. 70 bejaardes

Weer vandag die voorreg gehad om 65 bejaardes n warm bord kos te gee. Ons is geseen in so mate dat oms dot nou drie dae ...
05/03/2026

Weer vandag die voorreg gehad om 65 bejaardes n warm bord kos te gee. Ons is geseen in so mate dat oms dot nou drie dae n week kan doen.

Ete by bejaardes.
28/02/2026

Ete by bejaardes.

Address

Gryshout 186
Pretoria
0186

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sola Fide NPC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share