Drive for a Child - Light for a Child

Call Directions Website

Drive for a Child - Light for a Child A series of golf days, where the proceeds go towards helping children in dire need!
(1)

A series of golf days, where the proceeds go towards helping children in dire need, protecting children against all forms of physical and emotional abuse, sexual abuse, neglect and exploitation.

https://www.facebook.com/share/p/1HyMhd27KL/
30/09/2026

https://www.facebook.com/share/p/1HyMhd27KL/

Met die vars en vrolike lentegevoel in die lug, wil ons die behoeftige kinders onder ons vleuels ook varsheid en vrolikheid gun deur hulle by te staan met badsakkieprodukte. TOIBO poog om die skole te voorsien van basiese higiëneprodukte sodat behoeftige kinders nie skool vermy as gevolg van die ge...

https://www.facebook.com/share/p/1MQxRYMjWc/
29/09/2026

https://www.facebook.com/share/p/1MQxRYMjWc/

📣🎨 MAGALIESFEES 2026 | KLEUR JOU WÊRELD, MAAK ’N VERSKIL! ❤️

Kort jy dalk ’n bietjie kleur in jou lewe? Dan is die Magaliesfees 2026 net die plek vir jou!

Kom kleur jou hare, trek jou beste Oom Paul-hoed aan, groei daardie baard en vier saam met ons ’n stukkie van ons erfenis. 🇿🇦

Geniet ’n dag gevul met lekker kos, vermaak, stalletjies, samesyn en hope pret vir die hele gesin. Terwyl jy die fees geniet, help jy ook om ’n verskil te maak deur DPS Pleegsorg te ondersteun. ❤️

📅 Saterdag 10 Oktober 2026
📍 NH Gemeente Oos-Moot, Moregloed

🎩 Hoede welkom!
🧔 Baarde welkom!
🌈 Kleure welkom!
👨‍👩‍👧‍👦 Families welkom!

Wys jou kleur. Vier ons erfenis. Ondersteun Pleegsorg.

🎉☀️🇿🇦❤️

https://www.facebook.com/share/p/1BxSifuo92/
25/09/2026

https://www.facebook.com/share/p/1BxSifuo92/

🎉 MAAK JOU DROME WAAR EN WEN GROOT! ⛪✨

Ondersteun die NHKA Dullstroom Klipkerk en staan die kans om een van 3 fantastiese pryse te wen vir slegs R100 per kaartjie!

🏹 1ste Prys: Vlakfontein Macnab-ervaring vir 2 persone
🏡 2de Prys: Naweekverblyf vir 4 persone by Connemara Close + R1000 etebewys by The Dullstroom Inn
🌅 3de Prys: 2-nagte midweek-wegbreek vir 10 persone by Millstream

💳 Hoe om in te skryf: • Betaal R100 per inskrywing in die kerk se rekening
• FNB Tjekrekening: 62049581516
• Gebruik jou naam en van as verwysing
• Stuur bewys van betaling via WhatsApp na Hannetjie: 082 839 5669
• Jy ontvang dan jou kaartjienommer

📅 Inskrywings sluit: 30 September 2026

Elke kaartjie help om die toekoms van die Klipkerk te bou en gee jou die kans om 'n onvergeetlike ervaring te wen. 🌟

👉 Moenie wag nie! Kry vandag jou kaartjie, deel die boodskap met familie en vriende, en maak jou drome waar in 2026!

⛪🎁✨

https://www.facebook.com/share/p/1CBxN1ahAv/
22/09/2026

https://www.facebook.com/share/p/1CBxN1ahAv/

1) SOCIAL WORK OPPORTUNITY IN ELSBURG, GERMISTON & 2) MAATSKAPLIKE WERKSGELEENTHEID IN MODIMOLLE (Nylstroom) 3) 2/8STE VAKATURE VIR ‘N MAATSKAPLIKE WERKER IN BY ONS PLEEGHUIS IN RUSTENBURG 4) VAKATURE VIR ’N 4/8 SEKRETARIËLE POS IN MODIMOLLE

Address

Pretoria
0181

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Drive for a Child - Light for a Child posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share