23/02/2026
Raak betrokke by Biki Hulp NPC se Medemens projek. Help ons om gesinne in nood te voed.
Enige hulp kan menige mense se lewens verbeter.
Kontak ons gerus by [email protected] vir enige hulp, bystand of nood.
Get involved with Biki Hulp NPC’s Humanitarian Project, where we can assist feeding families in need!
Any assistance can contrubute to assist several families!