Rainbow and Unicorns Stationery

Rainbow and Unicorns Stationery Ons samel nuwe of gebruikte skryfbehoeftes in en gee dit gratis aan dié wat dit nodig het.

Goeie dag,Ons versamel enige skryfbehoeftes wat enige kind in enige graad vir skool kan gebruik. Dit sluit in boeke, pot...
09/01/2026

Goeie dag,
Ons versamel enige skryfbehoeftes wat enige kind in enige graad vir skool kan gebruik. Dit sluit in boeke, potlode, liniale, uitveërs, skooltasse, potloodsakkies, ens. Ons gee dit gratis aan kinders wat dit nie kan bekostig nie of in 'n moeilike situasie is. Enige skenkings sal waardeer word. Indien jy enige verdere inligting benodig, kontak Dienkie by 074 652 7500.

Good day,
We collect any stationery that any child in any grade can use for school. This includes books, pencils, rulers, erasers, school bags, pencil cases etc. We give it to children for free that cannot afford or is in a difficult situation. Any donations will be appreciated. If you need any further information contact Dienkie on 074 652 7500.

Hier is so paar voorbeelde van skenkings wat ons al ontvang het en ek wil net weereens vir almal dankie sê wat hierdie p...
07/01/2026

Hier is so paar voorbeelde van skenkings wat ons al ontvang het en ek wil net weereens vir almal dankie sê wat hierdie projek so ondersteun. Sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie.

Groete,
Dienkie

Net om almal weer te herinner wat ons doen, hier is 'n paar foto's van kinders wat ons in die verlede gehelp het met skr...
07/01/2026

Net om almal weer te herinner wat ons doen, hier is 'n paar foto's van kinders wat ons in die verlede gehelp het met skryfbehoefte pakkies.

Groete,
Dienkie

Baie dankie vir almal wat dit moontlik gemaak het dat ons vandag 3 kinders kon help.Groete,Dienkie
07/01/2026

Baie dankie vir almal wat dit moontlik gemaak het dat ons vandag 3 kinders kon help.

Groete,
Dienkie

Hard aan die werk om weer pakkies op te maak
27/12/2025

Hard aan die werk om weer pakkies op te maak

Goeie dag almal,Ek het so rukkie terug besluit dat ek gaan ophou met die projek, vir die van julle wat ons nog kan ontho...
27/12/2025

Goeie dag almal,

Ek het so rukkie terug besluit dat ek gaan ophou met die projek, vir die van julle wat ons nog kan onthou, maar die Here het my geroep om weer te begin.

In die verlede kon ons meer as 'n 100 kinders help en ons hoop om weer 'n verskil te kan maak.

Ons is weer terug en baie opgewonde vir die toekoms.

Groete,
Dienkie De Klerk

Address

6 Yarrow Plc
Pretoria
0044

Opening Hours

Monday 14:00 - 17:00
Tuesday 14:00 - 17:00
Wednesday 14:00 - 17:00
Thursday 14:00 - 17:00
Friday 14:00 - 17:00
Saturday 10:00 - 14:00

Telephone

+27746527500

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rainbow and Unicorns Stationery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Rainbow and Unicorns Stationery:

Share