Vooruit

Vooruit Vooruit is 'n inisiatief wat opleidingsessies -en seminare bied, ons wil mense bemagtig om groter sukses te behaal in hul werks- en persoonlike lewe.

Vooruit is 'n AfriForum-inisiatief wat opleidingsessies en -seminare aan sakeondernemings eienaars, entrepreneurs, werknemers en werkgewers bied. Ons wil graag werknemers, werkgewers en ook individue bemagtig om groter sukses in sowel hul werks- as persoonlike lewe te behaal. Daarom het ons besluit om kort video's saam te stel waarin ons hedendaagse onderwerpe in die sakewêreld onder die loep neem. Ons sal ook seminare en opleidingsessies vir belangstellende mense en sake-ondernemings aanbied.

Address

58 Union Avenue
Pretoria
0157

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

+27861020030

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vooruit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Vooruit:

Share