Uitkoms Versorgingsentrum

Uitkoms Versorgingsentrum Uitkoms is 'n sentrum vir intelektueel gestremde volwassenes.

πŸŽ‰β˜• **DIE WAGTYD IS AMPER VERBY!** β˜•πŸŽ‰Die opgewondenheid bou op terwyl **The Garden Cafe by Uitkoms** op **1 September 202...
22/08/2026

πŸŽ‰β˜• **DIE WAGTYD IS AMPER VERBY!** β˜•πŸŽ‰

Die opgewondenheid bou op terwyl **The Garden Cafe by Uitkoms** op **1 September 2026** amptelik sy deure open! πŸŽŠπŸŒΏβ˜•

Almal word hartlik uitgenooi om hierdie baie spesiale geleentheid saam te vier. ❀️

En nou vir die opwindende nuus… πŸ‘€πŸŽΆ

✨ **FATMAN gaan LIVE optree op die openingsdag!** ✨🎀πŸ”₯

Kom koop jou koffie en vars groente terwyl jy die lekker atmosfeer geniet wanneer **The Garden Cafe** amptelik sy deure open! β˜•πŸ₯¬πŸŽΆ

πŸ“… **1 September 2026**
β˜• **The Garden Cafe – Amptelike Opening**
🎀 **LIVE Optrede deur Fatman**

**Merk die datum op jou kalender en maak gereed om saam fees te vier!** β€οΈπŸŽ‰

Kom kuier by ons splinter nuwe β€œCoffee shop”! Heerlike koek, eetgoed en prima koffie!
21/08/2026

Kom kuier by ons splinter nuwe β€œCoffee shop”! Heerlike koek, eetgoed en prima koffie!

21/08/2026










πŸŽ‚πŸŽ‰

Baie geluk met jou verjaardag AnnaπŸŽ‚πŸŽŠπŸŽ‚πŸŽŠπŸŽ‚πŸŽŠπŸŽ‚
21/08/2026

Baie geluk met jou verjaardag AnnaπŸŽ‚πŸŽŠπŸŽ‚πŸŽŠπŸŽ‚πŸŽŠπŸŽ‚

21/08/2026

Veels geluk Annemarie NiehausπŸŽ‚πŸŽ‚πŸŽ‚

20/08/2026
Nico en Alène Benade en Xania het vir ons worsbroodjies, chips en lekkers kom uitdeel! Hulle het regtig ons dag ekstra s...
19/08/2026

Nico en Alène Benade en Xania het vir ons worsbroodjies, chips en lekkers kom uitdeel! Hulle het regtig ons dag ekstra spesiaal gemaak. ❀️

Ons braaiers  *Ben en Maryna Greyling, Johnna en Bettie Wallace* dankie vir julle harde werk voor die vure vandag ons wa...
19/08/2026

Ons braaiers *Ben en Maryna Greyling, Johnna en Bettie Wallace* dankie vir julle harde werk voor die vure vandag ons waardeer opreg!

Nico hulle het so tydjie gelede opnames maak van geliefdes wat karaoke. Na hy dit vir ons redigeer het, het ons daarna g...
19/08/2026

Nico hulle het so tydjie gelede opnames maak van geliefdes wat karaoke. Na hy dit vir ons redigeer het, het ons daarna gekyk vandag. Daar was groot opgewondenheid toe hulle hulself kon sien en hoor!
Voorwaar n dag om nog lank te kan onthou. 🎀 🎢 🎡 🎹

Address

682 Besembiesie Road, Montanapark
Pretoria
0159

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Uitkoms Versorgingsentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Uitkoms Versorgingsentrum:

Share