SAOU Nasionaal / National

Call Directions Website Contact the organization

SAOU Nasionaal / National The SAOU provides unequalled professional enrichment, professional support, quality service and value Die SAOU is ‘n professionele onderwysersunie.

Ons is ‘n sterk beroepsliggaam met die ledetal en die mag om vergoeding en diensvoorwaardes met die werkgewer te beding, en om namens jou op te tree in die geval van griewe of dispute. Ons voorsien waardevolle finansiële en ander dienste aan ons lede. The SAOU is a professional teachers’ union. We are a strong professional body with the membership and power to negotiate salaries and conditions of service with the employer, and to represent you in grievances and disputes. We provide valuable financial and other services to our members.

𝟮𝟬𝟬 𝗗𝗮𝗲 𝘃𝗮𝗻 𝗚𝗿𝗮𝗮𝗱 𝟭 🍎✏Die fokus is op 'n konkrete benadering tot die ontwikkeling van klanke en Wiskunde - vir die bou v...
13/10/2026

𝟮𝟬𝟬 𝗗𝗮𝗲 𝘃𝗮𝗻 𝗚𝗿𝗮𝗮𝗱 𝟭 🍎✏
Die fokus is op 'n konkrete benadering tot die ontwikkeling van klanke en Wiskunde - vir die bou van 'n sterk leerfondament

Registreer hier:
👉 https://tinyurl.com/200-Dae-van-Graad-1

 ✨Visionary Leadership: Building Today the School of Tomorrow ✨On 8 and 9 October, the SAOU hosted a two-day leadership ...
13/10/2026


✨Visionary Leadership: Building Today the School of Tomorrow ✨

On 8 and 9 October, the SAOU hosted a two-day leadership summit.

The two days were filled with learning, meaningful conversations, renewed hope and a shared commitment to strong, purposeful leadership in education.

We reflected on the role of school leaders in shaping the future of our schools and creating environments where both educators and learners can thrive.

Thank you to every school leader who took the time to join us, share their experiences and invest in their own leadership journey.

𝐋𝐞𝐚𝐯𝐞 𝐫𝐞𝐬𝐨𝐮𝐫𝐜𝐞𝐬 𝐨𝐟 𝐎𝐟𝐟𝐢𝐜𝐞-𝐛𝐚𝐬𝐞𝐝 𝐌𝐞𝐦𝐛𝐞𝐫𝐬 𝐚𝐯𝐚𝐢𝐥𝐚𝐛𝐥𝐞 𝐨𝐧 𝐒𝐀𝐎𝐔 𝐎𝐧𝐥𝐢𝐧𝐞These documents will help office-based members understan...
12/10/2026

𝐋𝐞𝐚𝐯𝐞 𝐫𝐞𝐬𝐨𝐮𝐫𝐜𝐞𝐬 𝐨𝐟 𝐎𝐟𝐟𝐢𝐜𝐞-𝐛𝐚𝐬𝐞𝐝 𝐌𝐞𝐦𝐛𝐞𝐫𝐬 𝐚𝐯𝐚𝐢𝐥𝐚𝐛𝐥𝐞 𝐨𝐧 𝐒𝐀𝐎𝐔 𝐎𝐧𝐥𝐢𝐧𝐞
These documents will help office-based members understand their leave entitlement, including different employment categories, medical certificates, employee and employer responsibilities, and who is responsible for securing a substitute.

𝐅𝐨𝐫 𝐦𝐨𝐫𝐞 𝐢𝐧𝐟𝐨𝐫𝐦𝐚𝐭𝐢𝐨𝐧 𝐚𝐧𝐝 𝐫𝐞𝐬𝐨𝐮𝐫𝐜𝐞𝐬 𝐯𝐢𝐬𝐢𝐭:
👉 www.saouonline.co.za

'𝐧 𝐁𝐞𝐬𝐨𝐧𝐝𝐞𝐫𝐞 𝐰𝐨𝐨𝐫𝐝 𝐯𝐚𝐧 𝐝𝐚𝐧𝐤 𝐚𝐚𝐧 𝐨𝐧𝐬 𝐨𝐩𝐯𝐨𝐞𝐝𝐞𝐫𝐬!Agter elke matriekleerder wat vandag vol selfvertroue die eksamenlokaal in...
12/10/2026

'𝐧 𝐁𝐞𝐬𝐨𝐧𝐝𝐞𝐫𝐞 𝐰𝐨𝐨𝐫𝐝 𝐯𝐚𝐧 𝐝𝐚𝐧𝐤 𝐚𝐚𝐧 𝐨𝐧𝐬 𝐨𝐩𝐯𝐨𝐞𝐝𝐞𝐫𝐬!
Agter elke matriekleerder wat vandag vol selfvertroue die eksamenlokaal instap, staan 'n span toegewyde opvoeders. Dankie aan elke onderwyser wat oor die jare, van Graad R tot Graad 12, 'n bousteen gelê het in die fondament van die Klas van 2026.

Julle insette, toegewydheid en geloof in ons leerders maak die verskil. Dankie vir die onuitwisbare merk wat julle op hul lewens gelaat het!

Reflecting on an incredible Term 3! 🔥Standing together makes our voice louder and our profession stronger!
12/10/2026

Reflecting on an incredible Term 3! 🔥

Standing together makes our voice louder and our profession stronger!

Wêreldonderwyserdag word jaarliks op 5 Oktober gevier en plaas die kollig op die mense wat elke dag voor in die klaskame...
11/10/2026

Wêreldonderwyserdag word jaarliks op 5 Oktober gevier en plaas die kollig op die mense wat elke dag voor in die klaskamer staan.

Vanjaar se tema, “Staan saam met onderwysers: 60 jaar van die beskerming en bevordering van die onderwysberoep en die vorming van ons toekoms,” nooi ons om verder as waardering te kyk.

Wat beteken dit in die praktyk om onderwys as ’n professie te beskerm en te bevorder – en wat het onderwysers nodig om die werk waarvoor hulle opgelei is, goed te kan doen?

Skakel in op 11 Oktober om 18:10:
👉 www.rsg.co.za/rsg-fm/luister-regstreeks/

𝐒𝐀𝐎𝐔-𝐒𝐭𝐮𝐝𝐞𝐧𝐭𝐞, sluit aan by ons GRATIS opleidingsessie wat fokus op:✅SACE-registrasieproses✅Hoe om vir poste aansoek te ...
10/10/2026

𝐒𝐀𝐎𝐔-𝐒𝐭𝐮𝐝𝐞𝐧𝐭𝐞, sluit aan by ons GRATIS opleidingsessie wat fokus op:
✅SACE-registrasieproses
✅Hoe om vir poste aansoek te doen
✅Hoe om vir 'n onderhoud voor te berei
✅Kernbeginsels van professionele gedrag behels.

Hierdie is 'n opleidingsgeleentheid wat jy nie wil misloop nie!

Registreer hier:
👉 https://tinyurl.com/SAOU-Studente

Aros

𝐖𝐞̂𝐫𝐞𝐥𝐝𝐠𝐞𝐞𝐬𝐭𝐞𝐬𝐠𝐞𝐬𝐨𝐧𝐝𝐡𝐞𝐢𝐝𝐬𝐝𝐚𝐠Geestesgesondheid is ’n belangrike deel van ons algehele welstand, maar dit is nie altyd mak...
10/10/2026

𝐖𝐞̂𝐫𝐞𝐥𝐝𝐠𝐞𝐞𝐬𝐭𝐞𝐬𝐠𝐞𝐬𝐨𝐧𝐝𝐡𝐞𝐢𝐝𝐬𝐝𝐚𝐠

Geestesgesondheid is ’n belangrike deel van ons algehele welstand, maar dit is nie altyd maklik om te erken wanneer ons ondersteuning nodig het nie. Ons hoef nie te wag totdat ons oorweldig voel voordat ons uitreik of praat oor waardeur ons gaan nie.

Onthou hierdie Wêreldgeestesgesondheidsdag dat ondersteuning beskikbaar is.

SAOU Help bied gratis, 24/7 anonieme emosionele ondersteuning. Jy hoef nie moeilike tye alleen te hanteer nie.

10/10/2026

Address

278 Serene Street
Pretoria
0081

Opening Hours

Monday 07:45 - 16:15
Tuesday 07:45 - 16:15
Wednesday 07:45 - 16:15
Thursday 07:45 - 16:15
Friday 07:45 - 16:15

Telephone

+27120231333

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SAOU Nasionaal / National posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to SAOU Nasionaal / National:

Shortcuts

Share

Category