UP Debatsvereniging

UP Debatsvereniging Nuwe Facebook bladsy πŸ‘‰πŸ» https://www.facebook.com/profile.php?id=61552136548325&mibextid=LQQJ4d UP het ook in 2011 en 2013 met die louriere weggestap.

Hierdie bladsy dien as deel van die beginfases van 'n proses om 'n debatsvereniging by die Universiteit van Pretoria op die been te bring. Die Universiteit van Pretoria is een van die voorste debat-universiteite wat jaarliks deelneem aan die ATKV Nasionale Universiteitsdebatkompetisie. UP is tans heersende algehele kampioene nadat hulle die Universiteit van Noord-Wes in die finaal te Potchefstroom

in April 2015 oorwin het. Hierdie oorwinng dui dat daar baie debattalent by Tukkies te vinde is. Juis om hierdie talent ten volle te ontgin, en 'n kultuur van intellektuele diskoers oor aktuele sake in Afrikaans te bevorder, gaan die UP Debatsvereniging daarop toegespits wees om verrykende en konstruktiewe debatgeleenthede vir studente te skep. Verder ook word gereelde interaksie met ander universiteite beoog, ter versekering van die algehele bevordering van Afrikaans as diskoerstaal op tersiΓͺre opvoedingsvlak.

Address

Cnr Lynnwood Street And Roper Street
Pretoria
0181

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when UP Debatsvereniging posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to UP Debatsvereniging:

Share