Jabez Project

Jabez Project Jabez Project is a non-Profit organisation reaching out to the poor and lost souls. Jabez gives food

25/03/2026

BRAND BREEK UIT BY HISTORIESE BOTHA SIGCAU-REGERINGSGEBOU…

Brandbestryders in die Oos-Kaap het gister ‘n brand bestry wat by die historiese Botha Sigcau-regeringsgebou in Mthatha uitgebreek het.

Die brand het groot dele van die gebou, wat as ‘n spilpunt vir verskeie streeks- en provinsiale departemente dien, verwoes.

Volgens die OR Tambo-distriksmunisipaliteit het noodspanne op die brand gereageer nadat lede van die publiek dit aangemeld het.

Dit sê die spanne het gewerk om die brand te beheer en die veiligheid van die omliggende geboue te verseker.

Die munisipaliteit sê die oorsaak van die brand is nog nie bekend nie.

24/03/2026

I got over 30 reactions on one of my posts last week! Thanks everyone for your support! 🎉

24/03/2026
02/03/2026
25/02/2026

So geseende oggend gehad by huis Jabez!!! Dankie Here, alle eer kom U toe!!!! Ons het my ma Mari se verjaarsdag ook gevier! Dankie aan almal se bydrae, ekstra dankie aan Sarie vir die wonderlike dans!!

Nuwe jaar begin so goed en alle eer aan die Here vir die kos vir die mensies!!! Prys die Here vir alle voedsel wat ons k...
05/01/2026

Nuwe jaar begin so goed en alle eer aan die Here vir die kos vir die mensies!!! Prys die Here vir alle voedsel wat ons kan uit gee. Ons gebed is dat elke persoon wat van die kos eet n honger vir Jesus in hulle harte sal kry en Hom volg!!!

Alle eer aan die Here vir die awesome vol krate vir die Jabez mensies die week. En dan het die Here ons geseen met n hee...
10/12/2025

Alle eer aan die Here vir die awesome vol krate vir die Jabez mensies die week. En dan het die Here ons geseen met n heel hoenders skenking sodat die mensies vir Kersfees met hulle kers krate elkeen n heel hoender kry!!! So dankie aan die persoon wat die hoenders geskenk het, ons bid die Here se seen oor jou!!! Alle eer aan die Here vir alles!

Address

900 Mortimer Straat, Mayville
Pretoria
0084

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jabez Project posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Jabez Project:

Shortcuts

Share