19/06/2026
“Die publiek kan nie toegelaat word om die reg in eie hande te neem nie en daar moet gevolge vir sulke optrede wees. Dit is juis omdat die staat sake soos hierdie van die hand wys dat die publiek vertroue in die strafregstelsel verloor én die strafregstelsel feitlik ineengestort het,”
Deur Megan Swart Alte dikwels word gewone landsburgers van geregtigheid ontneem omdat polisiebeamptes en aanklaers sake van die hand wys wat hulle nie as ’n kriminele oortreding beskou nie. Dit is ondanks die feit dat daar in meeste van dié gevalle voldoende inhoud is om die teendeel te bewys. Af...