Santa's Chosen Soldiers

Santa's Chosen Soldiers Doing it from the heart ❤


NPO Reg. no.: 2018/538058/08

Enige items welkom ♡
09/07/2024

Enige items welkom ♡

28/06/2024

Luke 12:33-34 (NIV)
“Sell your possessions and give to the poor. Provide purses for yourselves that will not wear out, a treasure in heaven that will never fail, where no thief comes near and no moth destroys. For where your treasure is, there your heart will be also.”

Please share with friends and family 🙌🏻



SHARE ASB!!Tripple B Run ❤️‍🔥❤️‍🔥❤️‍🔥 Sondag 14 Julie hou ons Bomb Shelter Church se 14de Birthday Bash, Blikkies Run & ...
24/06/2024

SHARE ASB!!
Tripple B Run ❤️‍🔥❤️‍🔥❤️‍🔥 Sondag 14 Julie hou ons Bomb Shelter Church se 14de Birthday Bash, Blikkies Run & Blessing Day, sommer so 'n All In One

Venue @ The Other Place (Support81)

Ingang fooi - Blikkies kos of kontant donasie

Begin 9h00
Kerkdiens @ 9h30

Kom met jou kar, kom met jou motorfiets, bring jou familie, bring jou vriende saam, ons gaan vir elkeen bid & bedien.

The Other Place sal die nodige drinkgoed verskaf. Daar is heerlike gratis cupcakes ...... first come, first served.

Daar sal ook Worsrolle teen R30.00 verkoop word.

Nooi Almal Wat 'n Hart Vir Charity Het!!!
Challenge jou vriende en familie, en kom maak 'n verskil in ander se lewens.

Moet dit nie mis nie. Almal is welkom, bring die kids en kom geniet die dag saam met ons!!

Elke jaar stel elkeen van julle ons instaat, om na soveel mense te kyk, wat werklik behoefte het. Soveel mense binne en buite ons gemeenskap word gehelp deur julle oop harte om te gee en deel te wees!!
Weereens DANKIE!! 🙏🏻❤️‍🔥

"Be generous: Invest in acts of charity. Charity yields high returns." Eccl 11:1 MSG

16/06/2024
Ordinary people who cares ❤Making a difference 🤗
15/06/2024

Ordinary people who cares ❤
Making a difference 🤗

House Cohen Winter uitreiking08 Junie 2024
10/06/2024

House Cohen Winter uitreiking
08 Junie 2024

02/06/2024

Elize Fourie Pieter Fourie

09/04/2024

Wanneer iemand jou korrigeer omdat jy 'n oordeelsfout gemaak het, wees nederig en repent, maak reg en leef die verandering. Trots gaan maak dat jy meer offended raak en verder onttrek...kruisig jou trots, want dit lei to onvergewensgesindheid en bitterheid. Dit is 'n beginsel wat proffie al so baie van ons geleer het oor die jare...🔥🔥🔥

Help Us Help Them
09/04/2024

Help Us Help Them

Address

380 Jopie Fourie Str
Pretoria
0182

Telephone

+27714454525

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Santa's Chosen Soldiers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Santa's Chosen Soldiers:

Share