FAK Kultuurnetwerke: Noord

FAK Kultuurnetwerke: Noord Sluit aan by die netwerk in jou omgewing.

Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se kultuurnetwerke in die Noordelike streke van die land help met die bewaring en bevordering van ons kosbare Afrikanerkultuur, taal en geskiedenis.

๐—•๐—ฒ๐—น๐—ณ๐—ฎ๐˜€๐˜ ๐˜€๐—ฒฬ‚ ๐—•๐—ฎ๐˜€๐˜๐—ฎ!Die verval van die Anglo-Boereoorlog (ABO)-begraafplaas in Belfast is โ€™n hartseer herinnering aan hoe ...
24/06/2026

๐—•๐—ฒ๐—น๐—ณ๐—ฎ๐˜€๐˜ ๐˜€๐—ฒฬ‚ ๐—•๐—ฎ๐˜€๐˜๐—ฎ!

Die verval van die Anglo-Boereoorlog (ABO)-begraafplaas in Belfast is โ€™n hartseer herinnering aan hoe maklik geskiedenis verlore kan gaan wanneer instandhouding agterweรซ bly.

Hierdie begraafplaas is nie bloot โ€™n stuk grond met grafstene nie โ€“ dit is die rusplek van mense wat tydens een van die mees ingrypende tydperke in Suid-Afrika se geskiedenis gely en gesterf het. Verweerde grafte, onkruid, beskadigde strukture en algemene verwaarlosing getuig van โ€™n gebrek aan sorg vir ons gedeelde erfenis. Wanneer sulke terreine verval, verval mรฉรฉr as net steen en sement. Dan verval respek. Dan verval geskiedkundige bewussyn.

Die plaaslike munisipaliteit het โ€™n verantwoordelikheid om hierdie historiese terrein met waardigheid te bewaar. Erfenisterreine soos diรฉ het nie net geskiedkundige waarde nie, maar vorm deel van die identiteit en geheue van gemeenskappe. Indien daar nie daadwerklik ingegryp word nie, loop ons die gevaar dat ons verhale en herinneringe vir toekomstige geslagte verlore gaan. Die bewaring van ons geskiedenis is nie โ€™n luukse nie โ€“ dit is โ€™n verantwoordelikheid.

Die Belfast-konsentrasiekampkerkhof het nie nog โ€™n rondte verskonings nodig nie. Dit het optrede nodig. Die FAK doen โ€™n oproep aan die gemeenskap van Belfast en omliggende gebiede om hierdie petisie te steun sodat dit aan Belfast-munisipaliteit oorhandig kan word om dringende instandhoudings- en bewaringswerk by die ABO-begraafplaas te doen.

๐—ง๐—ฒ๐—ธ๐—ฒ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฝ๐—ฒ๐˜๐—ถ๐˜€๐—ถ๐—ฒ
https://fak.org.za/beskerm-abo-begraafplaas/

31/05/2026

๐Š๐จ๐ฆ ๐๐ž๐ž๐ฅ ๐ข๐ง ๐๐ข๐ž ๐ก๐ž๐ซ๐๐ž๐ง๐ค๐ข๐ง๐  ๐ฏ๐š๐ง ๐๐ข๐ž ๐•๐ซ๐ž๐๐ž ๐ฏ๐š๐ง ๐•๐ž๐ซ๐ž๐ž๐ง๐ข๐ ๐ข๐ง๐ 

โ€™n Herinneringstoer word jaarliks op 31 Mei gehou om die einde van die ABO en Vrede van Vereeniging te herdenk.

Besoekpunte en kransleggings:
By elke punt sal 'n kort verduideliking gegee word en almal wat wil sal die geleentheid kry om 'n blommetjie of krans neer te lรช.

08:00: Vryheidsmonument, Vereeniging

https://goo.gl/maps/DsvNd5q8Ud5Wu53H7
Opening: Charles Rademeyer

09:00: Vredesboom
(Gebruik agterste ingang, indraai vanuit Voortrekkerstraat by groot Ratamang bord).
https://goo.gl/maps/r6DXqopMu9EZ2ekUA
Tyd vir boeretroos en beskuit.

09:45: Vereeniging Konsentrasiekamp Begraafplaas, Hinterland

https://maps.app.goo.gl/sHzpuMz7UzRFwwqw5?g_st=aw

10:30: Witkop-blokhuis

https://goo.gl/maps/QXdavVYgshjRp9fJA

Roxy du Toit en Mark Walkden

13:00: Russiese Ortodokse Kerk, Midrand

https://goo.gl/maps/gi1C829M2y7frHVy7

Spreker: Vader Daniel Lugovoy

15:00 Voortrekkermonument (Kom bymekaar voor die Vrou-en-kinder-beeld)

https://goo.gl/maps/stMffUa56gG13zXw9

Spreker: Charles Rademeyer

Verrassing vir die dag, ons besoek 'n spesiale plek.

Afsluiting: FAK-Liedjietuin- lekker saamkuier.

Daar is plekke in Suid-Afrika waar die grond nie bloot grond is nie. Dit is geheue. Dit is rou. Dit is die laaste rusple...
28/05/2026

Daar is plekke in Suid-Afrika waar die grond nie bloot grond is nie. Dit is geheue. Dit is rou. Dit is die laaste rusplek van mense wie se lyding nie in woorde of fotoโ€™s vasgevang kan word nie. Die konsentrasiekampkerkhof in Belfast, Mpumalanga, is een van daardie plekke.

Teken die FAK se petisie teen die verval van die Belfast-konsentrasiekampkerkhof: https://fak.org.za/beskerm-abo-begraafplaas/

Lees meer hier:

https://maroelamedia.co.za/debat/diskoers/as-die-grond-stil-word/

As ล‰ gemeenskap sy erfenis ignoreer, sรกl sy stories stil word. Daar kom ล‰ punt wat ingryping te laat is.

๐Š๐‘๐”๐†๐„๐‘๐’๐ƒ๐Ž๐‘๐-๐Š๐Ž๐๐’๐„๐๐“๐‘๐€๐’๐ˆ๐„๐Š๐€๐Œ๐-๐“๐Ž๐„๐‘ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ”๐˜๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ช๐˜ฏ๐˜ฏ๐˜ฆ๐˜ณ. ๐˜“๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ณ. ๐˜๐˜ณ๐˜บ๐˜ฉ๐˜ฆ๐˜ช๐˜ฅKom stap saam deur een van die mees aangrypende hoofstukke ...
28/05/2026

๐Š๐‘๐”๐†๐„๐‘๐’๐ƒ๐Ž๐‘๐-๐Š๐Ž๐๐’๐„๐๐“๐‘๐€๐’๐ˆ๐„๐Š๐€๐Œ๐-๐“๐Ž๐„๐‘ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ”
๐˜๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ช๐˜ฏ๐˜ฏ๐˜ฆ๐˜ณ. ๐˜“๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ณ. ๐˜๐˜ณ๐˜บ๐˜ฉ๐˜ฆ๐˜ช๐˜ฅ

Kom stap saam deur een van die mees aangrypende hoofstukke van ons geskiedenis op ๐ƒ๐ข๐ง๐ฌ๐๐š๐  ๐Ÿ๐Ÿ” ๐‰๐ฎ๐ง๐ข๐ž ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ” by die Krugersdorp-konsentrasiekampterrein.

Hierdie toer bied โ€™n besondere geleentheid om stil te staan by die lyding, geloof en deursettingsvermoรซ van duisende Boervroue en -kinders tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Dit is meer as net โ€™n geskiedenistoer, dit is โ€™n dag van herinnering, eerbetoon en nuwe waardering vir die prys van vryheid.

๐Ÿ•ฏ๏ธ๐—ช๐—ฎ๐˜ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐˜„๐—ฎ๐—ด:
โ€ข Begeleide toer van die konsentrasiekampterrein
โ€ข Vertellings en historiese insigte oor die kamp en sy mense
โ€ข Kransleggings by die grafte van slagoffers
โ€ข โ€™n Dag van onthou en leer

๐Ÿ“๐–๐š๐š๐ซ:
Krugersdorp-konsentrasiekamp, hoek van Paul Krugerstraat en Sarel Potgieterstraat
๐Ÿ—“๏ธ ๐ƒ๐š๐ญ๐ฎ๐ฆ: Dinsdag 16 Junie 2026
โฐ ๐“๐ฒ๐: 08:30 vir 09:00
Ons glo dat die verlede nie vergeet mag word nie. Deur te onthou, bou ons aan โ€™n sterker toekoms vir volgende geslagte.

๐Ÿ‘‰ Vir enige navrae kontak vir ๐‘ญ๐’“๐’†๐’…๐’…๐’Š๐’† ๐‘ฏ๐’‚๐’“๐’…๐’Ž๐’‚๐’ by 069 575 1537.

Ons onthou hulle. Ons eer hulle. Ons bou vir die toekoms.

๐—•๐—ฒ๐—น๐—ณ๐—ฎ๐˜€๐˜ ๐˜€๐—ฒฬ‚ ๐—•๐—ฎ๐˜€๐˜๐—ฎ!Die verval van die Anglo-Boereoorlog (ABO)-begraafplaas in Belfast is โ€™n hartseer herinnering aan hoe ...
21/05/2026

๐—•๐—ฒ๐—น๐—ณ๐—ฎ๐˜€๐˜ ๐˜€๐—ฒฬ‚ ๐—•๐—ฎ๐˜€๐˜๐—ฎ!

Die verval van die Anglo-Boereoorlog (ABO)-begraafplaas in Belfast is โ€™n hartseer herinnering aan hoe maklik geskiedenis verlore kan gaan wanneer instandhouding agterweรซ bly.

Hierdie begraafplaas is nie bloot โ€™n stuk grond met grafstene nie โ€“ dit is die rusplek van mense wat tydens een van die mees ingrypende tydperke in Suid-Afrika se geskiedenis gely en gesterf het. Verweerde grafte, onkruid, beskadigde strukture en algemene verwaarlosing getuig van โ€™n gebrek aan sorg vir ons gedeelde erfenis. Wanneer sulke terreine verval, verval mรฉรฉr as net steen en sement. Dan verval respek. Dan verval geskiedkundige bewussyn.

Die plaaslike munisipaliteit het โ€™n verantwoordelikheid om hierdie historiese terrein met waardigheid te bewaar. Erfenisterreine soos diรฉ het nie net geskiedkundige waarde nie, maar vorm deel van die identiteit en geheue van gemeenskappe. Indien daar nie daadwerklik ingegryp word nie, loop ons die gevaar dat ons verhale en herinneringe vir toekomstige geslagte verlore gaan. Die bewaring van ons geskiedenis is nie โ€™n luukse nie โ€“ dit is โ€™n verantwoordelikheid.

Die Belfast-konsentrasiekampkerkhof het nie nog โ€™n rondte verskonings nodig nie. Dit het optrede nodig. Die FAK doen โ€™n oproep aan die gemeenskap van Belfast en omliggende gebiede om hierdie petisie te steun sodat dit aan Belfast-munisipaliteit oorhandig kan word om dringende instandhoudings- en bewaringswerk by die ABO-begraafplaas te doen.

๐—ง๐—ฒ๐—ธ๐—ฒ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฝ๐—ฒ๐˜๐—ถ๐˜€๐—ถ๐—ฒ
https://fak.org.za/beskerm-abo-begraafplaas/

๐†๐ž๐ฌ๐ž๐žฬˆ๐ง๐๐ž ๐Š๐ž๐ซ๐ฌ๐Ÿ๐ž๐ž๐ฌ!Mag jy in hierdie Kerstyd die geskenke van vrede, liefde en vreugde ervaar. Dรญt is die beste geskenke...
25/12/2025

๐†๐ž๐ฌ๐ž๐žฬˆ๐ง๐๐ž ๐Š๐ž๐ซ๐ฌ๐Ÿ๐ž๐ž๐ฌ!

Mag jy in hierdie Kerstyd die geskenke van vrede, liefde en vreugde ervaar. Dรญt is die beste geskenke om te kan ontvang. ๐ŸŽ

Mag ons altyd onthou dat die grootste geskenk die geboorte van Christus is en die opoffering wat Hy vir ons aan die kruis gemaak het.

Address

Voortrekkermonument, South-Africa
Pretoria
1000

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when FAK Kultuurnetwerke: Noord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share