South African Blues Society

South African Blues Society The official society for the blues in South Africa and the official affiliate of The Blues Foundation, a Registered non profit organization.

06/08/2026
17/07/2026
15/07/2026

Kalfiefees bied met trots aan: OnseBlues | Musiek
🎸 Die blues leef – en dis in Afrikaans!
Luna Paige South African Blues Society
Kom beleef OnseBlues, waar 'n nuwe generasie Afrikaanse blues-kunstenaars die verhoog met rou emosie, oorspronklike musiek en egte stories oorneem.

Na intensiewe mentorskap deur Illimar Neitz en Luna Paige bring hulle jong talent met hul eie verwerkings na vore in 'n vertoning wat eerlik, energiek en propvol karakter is. Verwag 'n unieke mengsel van sangers, musikante, rymkletsers en 'n plaaslike koor wat wys dat die toekoms van Afrikaanse blues helder skyn.

🎢 Kom ontdek nuwe talent, beleef kragtige oorspronklike liedjies en ervaar die blues soos jy dit nog nie gehoor het nie.

πŸ“… Sondag, 9 Augustus 2026
πŸ•“ 16:00 – 18:00
πŸ“ De Wet Saal, Onrus
🎟️ Kinders: R50 | Volwassenes: R100
πŸ”— Klik hier vir kaartjies: https://tickets.tixsa.co.za/event/blues-musiek

15/07/2026

Kalfiefees bied met trots aan: 🎢 Luna Paige – ’n Musikale reis van selfontdekking, stilte en verbondenheid ✨
Luna Paige
Kom reis saam met Luna Paige op ’n intieme musikale avontuur waar elke lied ’n storie vertel. Met musiek wat ontstaan het tydens haar reise deur Suid-Afrika, Europa en langs die ikoniese Spaanse Camino, neem sy jou op ’n reis van beweging, stilte, selfliefde en aanvaarding.

Dis ’n vertoning wat jou laat stilstaan, diep laat luister en herinner aan die bande wat ons almal met mekaar deel.

πŸ“… Vrydag, 7 Augustus 2026
πŸ•‘ 14:00
πŸ“ Grobbelaarsaal, Hermanus
🎟️ Kaartjies: R180
πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘§β€πŸ‘¦ Alle ouderdomme
Klik hier vir kaartjies:
https://tickets.tixsa.co.za/event/luna-paige-sang-en-musiek

Laat die musiek jou lei op ’n reis wat lank nΓ‘ die laaste noot by jou sal bly.

Address

Brooklyn
Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when South African Blues Society posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to South African Blues Society:

Shortcuts

Share