Eksderde

Call Directions Website

Eksderde Eksderde is `n Nie-winsgewende Organisasie nr 056-811-NPO, PBO nr 930053071 en BEE.
(595)

Ons bied Manne- en Vroue kampe aan by beide ons fasiliteite te Pretoria & Mosselbaai Eksderde Manne, Vroue, Jeug en Kinderkampe is ‘n organisasie sonder winsoogmerk met die doel om mense te evangeliseer met die Goeie boodskap van verlossing, geregtigheid en ‘n hoopvolle to ekoms wat in Christus Jesus gevind word. Hierdie doel word nagestreef deur die aanbieding van gereelde naweekkampe, ontbyte, seminare en ander aktiwiteite gebaseer op die WOORD van GOD.

𝐄𝐤𝐬𝐝𝐞𝐫𝐝𝐞 𝐄𝐞𝐧-𝐝𝐚𝐠 𝐌𝐚𝐧𝐧𝐞𝐤𝐚𝐦𝐩🌊 𝐌𝐨𝐬𝐬𝐞𝐥𝐛𝐚𝐚𝐢🗓️ 𝟏𝟕 𝐎𝐤𝐭𝐨𝐛𝐞𝐫 𝟐𝟎𝟐𝟔Finasies en die Koninkryk van GodJan BronkhorstRuan Strydom
17/10/2026

𝐄𝐤𝐬𝐝𝐞𝐫𝐝𝐞 𝐄𝐞𝐧-𝐝𝐚𝐠 𝐌𝐚𝐧𝐧𝐞𝐤𝐚𝐦𝐩
🌊 𝐌𝐨𝐬𝐬𝐞𝐥𝐛𝐚𝐚𝐢
🗓️ 𝟏𝟕 𝐎𝐤𝐭𝐨𝐛𝐞𝐫 𝟐𝟎𝟐𝟔

Finasies en die Koninkryk van God
Jan Bronkhorst
Ruan Strydom

𝐄𝐤𝐬𝐝𝐞𝐫𝐝𝐞 𝐄𝐞𝐧-𝐝𝐚𝐠 𝐌𝐚𝐧𝐧𝐞𝐤𝐚𝐦𝐩🌊 𝐌𝐨𝐬𝐬𝐞𝐥𝐛𝐚𝐚𝐢🗓️ 𝟏𝟕 𝐎𝐤𝐭𝐨𝐛𝐞𝐫 𝟐𝟎𝟐𝟔Die Heilige Gees en Sy gawesPhilip de Jager
17/10/2026

𝐄𝐤𝐬𝐝𝐞𝐫𝐝𝐞 𝐄𝐞𝐧-𝐝𝐚𝐠 𝐌𝐚𝐧𝐧𝐞𝐤𝐚𝐦𝐩
🌊 𝐌𝐨𝐬𝐬𝐞𝐥𝐛𝐚𝐚𝐢
🗓️ 𝟏𝟕 𝐎𝐤𝐭𝐨𝐛𝐞𝐫 𝟐𝟎𝟐𝟔

Die Heilige Gees en Sy gawes
Philip de Jager

𝐄𝐤𝐬𝐝𝐞𝐫𝐝𝐞 𝐄𝐞𝐧-𝐝𝐚𝐠 𝐌𝐚𝐧𝐧𝐞𝐤𝐚𝐦𝐩🌊 𝐌𝐨𝐬𝐬𝐞𝐥𝐛𝐚𝐚𝐢🗓️ 𝟏𝟕 𝐎𝐤𝐭𝐨𝐛𝐞𝐫 𝟐𝟎𝟐𝟔Emosionele BagasieRuan Strydom
17/10/2026

𝐄𝐤𝐬𝐝𝐞𝐫𝐝𝐞 𝐄𝐞𝐧-𝐝𝐚𝐠 𝐌𝐚𝐧𝐧𝐞𝐤𝐚𝐦𝐩
🌊 𝐌𝐨𝐬𝐬𝐞𝐥𝐛𝐚𝐚𝐢
🗓️ 𝟏𝟕 𝐎𝐤𝐭𝐨𝐛𝐞𝐫 𝟐𝟎𝟐𝟔

Emosionele Bagasie
Ruan Strydom

𝐄𝐤𝐬𝐝𝐞𝐫𝐝𝐞 𝐄𝐞𝐧-𝐝𝐚𝐠 𝐌𝐚𝐧𝐧𝐞𝐤𝐚𝐦𝐩🌊 𝐌𝐨𝐬𝐬𝐞𝐥𝐛𝐚𝐚𝐢🗓️ 𝟏𝟕 𝐎𝐤𝐭𝐨𝐛𝐞𝐫 𝟐𝟎𝟐𝟔GeregtigheidAndré Smit
17/10/2026

𝐄𝐤𝐬𝐝𝐞𝐫𝐝𝐞 𝐄𝐞𝐧-𝐝𝐚𝐠 𝐌𝐚𝐧𝐧𝐞𝐤𝐚𝐦𝐩
🌊 𝐌𝐨𝐬𝐬𝐞𝐥𝐛𝐚𝐚𝐢
🗓️ 𝟏𝟕 𝐎𝐤𝐭𝐨𝐛𝐞𝐫 𝟐𝟎𝟐𝟔

Geregtigheid
André Smit

𝐄𝐤𝐬𝐝𝐞𝐫𝐝𝐞 𝐄𝐞𝐧-𝐝𝐚𝐠 𝐌𝐚𝐧𝐧𝐞𝐤𝐚𝐦𝐩🌊 𝐌𝐨𝐬𝐬𝐞𝐥𝐛𝐚𝐚𝐢🗓️ 𝟏𝟕 𝐎𝐤𝐭𝐨𝐛𝐞𝐫 𝟐𝟎𝟐𝟔Skeppingsdoel & Vaderhart van GodPhilip de Jager
17/10/2026

𝐄𝐤𝐬𝐝𝐞𝐫𝐝𝐞 𝐄𝐞𝐧-𝐝𝐚𝐠 𝐌𝐚𝐧𝐧𝐞𝐤𝐚𝐦𝐩
🌊 𝐌𝐨𝐬𝐬𝐞𝐥𝐛𝐚𝐚𝐢
🗓️ 𝟏𝟕 𝐎𝐤𝐭𝐨𝐛𝐞𝐫 𝟐𝟎𝟐𝟔

Skeppingsdoel & Vaderhart van God
Philip de Jager

𝐄𝐤𝐬𝐝𝐞𝐫𝐝𝐞 𝐄𝐞𝐧-𝐝𝐚𝐠 𝐌𝐚𝐧𝐧𝐞𝐤𝐚𝐦𝐩🌊 𝐌𝐨𝐬𝐬𝐞𝐥𝐛𝐚𝐚𝐢🗓️ 𝟏𝟕 𝐎𝐤𝐭𝐨𝐛𝐞𝐫 𝟐𝟎𝟐𝟔VerwelkomingJan Bronkhorst
17/10/2026

𝐄𝐤𝐬𝐝𝐞𝐫𝐝𝐞 𝐄𝐞𝐧-𝐝𝐚𝐠 𝐌𝐚𝐧𝐧𝐞𝐤𝐚𝐦𝐩
🌊 𝐌𝐨𝐬𝐬𝐞𝐥𝐛𝐚𝐚𝐢
🗓️ 𝟏𝟕 𝐎𝐤𝐭𝐨𝐛𝐞𝐫 𝟐𝟎𝟐𝟔

Verwelkoming
Jan Bronkhorst

🙋‍♀️ 𝐄𝐞𝐧-𝐝𝐚𝐠 𝐄𝐤𝐬𝐝𝐞𝐫𝐝𝐞 𝐕𝐫𝐨𝐮𝐞𝐤𝐚𝐦𝐩🌊 𝐌𝐨𝐬𝐬𝐞𝐥𝐛𝐚𝐚𝐢🗓️ 𝟐𝟏 𝐍𝐨𝐯𝐞𝐦𝐛𝐞𝐫 𝟐𝟎𝟐𝟔🫵🏻 Ons nooi jou uit na hierdie laaste Eksderde Vrouekamp, ...
16/10/2026

🙋‍♀️ 𝐄𝐞𝐧-𝐝𝐚𝐠 𝐄𝐤𝐬𝐝𝐞𝐫𝐝𝐞 𝐕𝐫𝐨𝐮𝐞𝐤𝐚𝐦𝐩
🌊 𝐌𝐨𝐬𝐬𝐞𝐥𝐛𝐚𝐚𝐢
🗓️ 𝟐𝟏 𝐍𝐨𝐯𝐞𝐦𝐛𝐞𝐫 𝟐𝟎𝟐𝟔

🫵🏻 Ons nooi jou uit na hierdie laaste Eksderde Vrouekamp, Mosselbaai. 𝐃𝐢𝐭 𝐢𝐬 '𝐧 𝐄𝐞𝐧-𝐝𝐚𝐠 𝐕𝐫𝐨𝐮𝐞𝐤𝐚𝐦𝐩. '𝐧 𝐕𝐫𝐨𝐮𝐞𝐝𝐚𝐠.

❗️ Moet nie onderskat wat Jesus in een oomblik in jou lewe kan verrig nie. Hierdie een-dag wegbreek is 'n gulde geleentheid om weereens te beleef dat Jesus jou liefhet, en vir jou om 'n greep op jou lewe te kry.

🫵🏻 Gryp vandag hierdie geleentheid aan - en bespreek dadelik.

📌 Besprekings
https://eksderde.co.za/mosselbaai_bookings/bookings/mosselbaai_km/bookings.php

📌 Belangrike inligting:

👉🏻 In Mosselbaai word Een-dag Vrouekampe gehou op Yellow Woods Camp and Conferences, sowat 15km Noord-Wes van Groot-Brakrivier.
👉🏻 ONTHOU: Sonder die R 100 besprekingsfooi vind geen registrasie plaas nie.
👉🏻 Geen nuwe registrasies word tydens kampe gedoen nie.
👉🏻 Die registrasiefooi is nie-terugbetaalbaar.
👉🏻 Jy is welkom om Saterdagoggend reeds vanaf 07:00 te arriveer.
👉🏻 Let wel: Geen persone onder die ouderdom van 18 jaar word toegelaat nie.
👉🏻 Die program begin stiptelik om 08:00 om sluit om 18:00 af.
👉🏻 Baie belangrik: Ons bied geen akkommodasie nie.
👉🏻 Geen troeteldiere word toegelaat nie.
👉🏻 Koffie/tee, verversings en 'n middagete word ingesluit.
👉🏻 Jy ontvang 'n notaboekie.
👉🏻 Snoepie beskikbaar.
👉🏻 Kaart fasiliteite beskikbaar.
👉🏻 Ons neem 'n offerande op.
🫵🏻 Gemaklik en informeel - jy is welkom net soos jy is.

💻 Meer oor Eksderde:
https://www.eksderde.org/meer/

📲 Sluit by ons WhatsApp-kanaal aan:
https://www.whatsapp.com/channel/0029VbAPdFe5fM5ZLBdjKN3G

🔥 𝐄𝐤𝐬𝐝𝐞𝐫𝐝𝐞 𝐌𝐚𝐧𝐧𝐞𝐤𝐚𝐦𝐩📍 𝐏𝐑𝐄𝐓𝐎𝐑𝐈𝐀🗓️ 𝟏𝟑-𝟏𝟓 𝐍𝐨𝐯𝐞𝐦𝐛𝐞𝐫 𝟐𝟎𝟐𝟔❗️ 𝐒𝐊𝐄𝐏 𝐌𝐎𝐄𝐃. 𝐃𝐀𝐀𝐑 𝐈𝐒 𝐇𝐎𝐎𝐏 ❗️🫵🏻 Jy hoef nie alleen te bly worstel me...
16/10/2026

🔥 𝐄𝐤𝐬𝐝𝐞𝐫𝐝𝐞 𝐌𝐚𝐧𝐧𝐞𝐤𝐚𝐦𝐩
📍 𝐏𝐑𝐄𝐓𝐎𝐑𝐈𝐀
🗓️ 𝟏𝟑-𝟏𝟓 𝐍𝐨𝐯𝐞𝐦𝐛𝐞𝐫 𝟐𝟎𝟐𝟔

❗️ 𝐒𝐊𝐄𝐏 𝐌𝐎𝐄𝐃. 𝐃𝐀𝐀𝐑 𝐈𝐒 𝐇𝐎𝐎𝐏 ❗️

🫵🏻 Jy hoef nie alleen te bly worstel met die dinge wat swaar op jou hart druk nie. Jy hoef ook nie voor te gee dat alles reg is wanneer dit nie is nie.

👉🏻 Die 𝐄𝐊𝐒𝐃𝐄𝐑𝐃𝐄 𝐌𝐚𝐧𝐧𝐞𝐤𝐚𝐦𝐩 𝐏𝐫𝐞𝐭𝐨𝐫𝐢𝐚 is ’n veilige plek waar manne eerlik kan wees, weer moed kan skep en ontdek dat God nog lank nie klaar is met hulle lewens nie.

Kom beleef ’n naweek van egte gesprekke, sterk kameraadskap en ’n ontmoeting met Jesus Christus wat nuwe hoop bring.

Maak nie saak hoe deurmekaar alles is nie - daar is hoop.

𝐉𝐞𝐬𝐮𝐬 𝐞𝐞𝐫𝐬𝐭𝐞.
𝐉𝐲’𝐬 𝐭𝐰𝐞𝐞𝐝𝐞.
𝐄𝐊𝐒𝐃𝐄𝐑𝐃𝐄.

🫵🏻 Besprekings
https://eksderde.co.za/pretoria_bookings/bookings/pretoria_km/bookings.php

📌 Belangrike inligting:

✅ In Pretoria word kampe gehou op die Eksderde Wildsplaas, sowat 25km Noord-Oos van Pretoria.
✅ ONTHOU: Sonder die R 100 besprekingsfooi vind geen registrasie plaas nie.
✅ Geen nuwe registrasies word tydens kampe gedoen nie.
✅ Die registrasiefooi is nie-terugbetaalbaar.
✅ Jy is welkom om Vrydag vanaf 15:00 te arriveer.
✅ Let wel: Geen persone onder die ouderdom van 18 jaar word toegelaat nie.
✅ Die program begin Vrydag om 19:00, en sluit Sondag om 12:00 af.
✅ Maaltye ingesluit (Vrydag: aandete; Saterdag: ontbyt, middagete, aandete; Sondag: ontbyt).
✅ Snoepie beskikbaar.
✅ Kaart fasiliteite beskikbaar.
✅ Ons neem Sondag ‘n offerande op.

🎒 Bring saam:

Gemaklike klere.
Swemklere.
Warm baadjie.
Badkamersakkie.
Beddegoed … lakens, komberse, kussings; of slaapsak. (Daar is vir elke persoon ‘n enkelbed met matras beskikbaar.)
Pen (lesing boekie word voorsien), Bybel en jou eie notaboek as jy wil.
Sakgeld/bankkaart vir snoepie.
Eetgery word verskaf.

💻 Meer oor Eksderde:
https://www.eksderde.org/meer/

📲 Sluit by ons WhatsApp-kanaal aan:
https://www.whatsapp.com/channel/0029VbAPdFe5fM5ZLBdjKN3G

🌹 𝐄𝐤𝐬𝐝𝐞𝐫𝐝𝐞 𝐕𝐫𝐨𝐮𝐞𝐤𝐚𝐦𝐩📍 𝐏𝐑𝐄𝐓𝐎𝐑𝐈𝐀🗓️ 𝟔-𝟖 𝐍𝐨𝐯𝐞𝐦𝐛𝐞𝐫 𝟐𝟎𝟐𝟔‼️ 𝐕𝐑𝐘. 𝐖𝐀𝐀𝐑𝐋𝐈𝐊 𝐕𝐑𝐘.Daar is ’n vryheid wat die wêreld nie vir jou kan ...
16/10/2026

🌹 𝐄𝐤𝐬𝐝𝐞𝐫𝐝𝐞 𝐕𝐫𝐨𝐮𝐞𝐤𝐚𝐦𝐩
📍 𝐏𝐑𝐄𝐓𝐎𝐑𝐈𝐀
🗓️ 𝟔-𝟖 𝐍𝐨𝐯𝐞𝐦𝐛𝐞𝐫 𝟐𝟎𝟐𝟔

‼️ 𝐕𝐑𝐘. 𝐖𝐀𝐀𝐑𝐋𝐈𝐊 𝐕𝐑𝐘.

Daar is ’n vryheid wat die wêreld nie vir jou kan gee nie - die vryheid wat net Jesus bring. Dalk dra jy reeds lank aan dinge waarvan niemand anders weet nie. Dalk glimlag jy aan die buitekant, maar diep binne jou verlang jy na rus, herstel en ’n nuwe begin.

Die 𝐄𝐊𝐒𝐃𝐄𝐑𝐃𝐄 𝐕𝐫𝐨𝐮𝐞𝐤𝐚𝐦𝐩 𝐏𝐫𝐞𝐭𝐨𝐫𝐢𝐚 is ’n veilige plek waar jy kan asemhaal, eerlik kan wees en God kan vertrou om jou lewe nuut aan te raak.

Kom beleef ’n naweek van egte ontmoeting, betekenisvolle gesprekke en die bevrydende teenwoordigheid van Jesus Christus.

𝐉𝐞𝐬𝐮𝐬 𝐞𝐞𝐫𝐬𝐭𝐞
𝐉𝐲’𝐬 𝐭𝐰𝐞𝐞𝐝𝐞
𝐄𝐤𝐬𝐝𝐞𝐫𝐝𝐞

🫵🏻 Besprekings
https://eksderde.co.za/pretoria_bookings/bookings/pretoria_km/bookings.php

📌 Belangrike inligting:

✅ In Pretoria word kampe gehou op die Eksderde Wildsplaas, sowat 25km Noord-Oos van Pretoria.
✅ ONTHOU: Sonder die R 100 besprekingsfooi vind geen registrasie plaas nie.
✅ Geen nuwe registrasies word tydens kampe gedoen nie.
✅ Die registrasiefooi is nie-terugbetaalbaar.
✅ Jy is welkom om Vrydag vanaf 15:00 te arriveer.
✅ Let wel: Geen persone onder die ouderdom van 18 jaar word toegelaat nie.
✅ Die program begin Vrydag om 19:00, en sluit Sondag om 12:00 af.
✅ Maaltye ingesluit (Vrydag: aandete; Saterdag: ontbyt, middagete, aandete; Sondag: ontbyt).
✅ Snoepie beskikbaar.
✅ Kaart fasiliteite beskikbaar.
✅ Ons neem Sondag ‘n offerande op.

🎒 Bring saam:

Gemaklike klere.
Swemklere.
Warm baadjie.
Badkamersakkie.
Beddegoed … lakens, komberse, kussings; of slaapsak. (Daar is vir elke persoon ‘n enkelbed met matras beskikbaar.)
Pen (lesing boekie word voorsien), Bybel en jou eie notaboek as jy wil.
Sakgeld/bankkaart vir snoepie.
Eetgery word verskaf.

💻 Meer oor Eksderde:
https://www.eksderde.org/meer/

📲 Sluit by ons WhatsApp-kanaal aan:
https://www.whatsapp.com/channel/0029VbAPdFe5fM5ZLBdjKN3G

🙋🏻‍♂️ 𝐄𝐤𝐬𝐝𝐞𝐫𝐝𝐞 𝐄𝐞𝐧-𝐝𝐚𝐠 𝐌𝐚𝐧𝐧𝐞𝐤𝐚𝐦𝐩🌊 𝐌𝐨𝐬𝐬𝐞𝐥𝐛𝐚𝐚𝐢🗓️ 𝟏𝟕 𝐎𝐤𝐭𝐨𝐛𝐞𝐫 𝟐𝟎𝟐𝟔❓ Miskien is jy moeg?  Miskien dra jy dinge waaroor jy met...
16/10/2026

🙋🏻‍♂️ 𝐄𝐤𝐬𝐝𝐞𝐫𝐝𝐞 𝐄𝐞𝐧-𝐝𝐚𝐠 𝐌𝐚𝐧𝐧𝐞𝐤𝐚𝐦𝐩
🌊 𝐌𝐨𝐬𝐬𝐞𝐥𝐛𝐚𝐚𝐢
🗓️ 𝟏𝟕 𝐎𝐤𝐭𝐨𝐛𝐞𝐫 𝟐𝟎𝟐𝟔

❓ Miskien is jy moeg? Miskien dra jy dinge waaroor jy met niemand praat nie? Miskien weet jy dat iets in jou lewe moet verander, maar jy weet nie waar om te begin nie?

❗️Jy hoef nie alleen verder te stap nie.

🫵🏻 Hierdie Eksderde Een-Dag Mannekamp (Mannedag) is die geleentheid waarvoor jy gewag het, en wat jy nodig het.

🫵🏻 Kom beleef dat Jesus jou ontmoet ten spyte van waar jy is.

📌 Besprekings
https://eksderde.co.za/mosselbaai_bookings/bookings/mosselbaai_km/bookings.php

📌 Belangrike inligting:

👉🏻 In Mosselbaai word Een-dag Mannekamp (mannedag) gehou op Yellow Woods Camp and Conferences, sowat 15km Noord-Wes van Groot-Brakrivier.
👉🏻 ONTHOU: Sonder die R 100 besprekingsfooi vind geen registrasie plaas nie.
👉🏻 Geen nuwe registrasies word tydens kampe gedoen nie.
👉🏻 Die registrasiefooi is nie-terugbetaalbaar.
👉🏻 Jy is welkom om Saterdagoggend reeds vanaf 07:00 te arriveer.
👉🏻 Let wel: Geen persone onder die ouderdom van 18 jaar word toegelaat nie.
👉🏻 Die program begin stiptelik om 08:00 om sluit om 18:00 af.
👉🏻 Baie belangrik: Ons bied geen akkommodasie nie.
👉🏻 Geen troeteldiere word toegelaat nie.
👉🏻 Koffie/tee, verversings en 'n middagete word ingesluit.
👉🏻 Jy ontvang 'n notaboekie.
👉🏻 Snoepie beskikbaar.
👉🏻 Kaart fasiliteite beskikbaar.
👉🏻 Ons neem 'n offerande op.
🫵🏻 Gemaklik en informeel - jy is welkom net soos jy is.

Meer oor Eksderde:
https://www.eksderde.org/meer/

Sluit by ons WhatsApp-kanaal aan:
https://www.whatsapp.com/channel/0029VbAPdFe5fM5ZLBdjKN3G

Address

S 25º 32′ 18” E 28º 26′ 43”
Pretoria
0082

Opening Hours

Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 17:00
Sunday 07:00 - 17:00

Telephone

+27121104044

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eksderde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share