Renoster F

Renoster F Rensoter F
'n ATKV-tak Cum Laude Projek - Red Ons Renosters

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Renoster F posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Renoster F:

Share

Limpopo Rhino Conservation


  • Almal het ’n rol te speel in die bewusmakingsveldtogte rondom renosters en die bedreigings wat hul in die gesig staar.

  • Vier van die vyf renosterspesies sal gedurende ons leeftyd uitsterf as ek en jy nie nou begin om iets daadwerkliks aan hierdie stropery te doen nie. Ons kleinkinders gaan net ’n renoster in ’n boek, of op ‘n iPad kan sien, as ek en jy nie nou ophou praat en iets laat gebeur nie.

  • ‘n Mens kan die vraag vra of Suid-Afrikaners bereid is om toe te kyk hoe een van die meer prominente simbole van ons natuur-erfenis so uitgeroei word dat dit vir ons kinders en kleinkinders slegs op ‘n toekomstige R10-noot behoue sal bly.