Danville Hulp Projek

Danville Hulp Projek Danville Hulp Projek | Danville Help Project. NPO (expectra 2003 / 018552 / 08 - PBO 930018872)

18/02/2026

Celebrating my 10th year on Facebook. Thank you for your continuing support. I could never have made it without you. ๐Ÿ™๐Ÿค—๐ŸŽ‰

Danville hulp projek  Baie   Baie  Voorspoedige week
27/10/2025

Danville hulp projek

Baie Baie
Voorspoedige week

18/10/2025
๐Ÿ’DANVILLE HULP PROJEK /  KERSFEES KOSPAKKE 2025๐Ÿ’'n Baie groot DANKIE aan die persone wat alreeds bygedra het.  Dit word ...
14/10/2025

๐Ÿ’DANVILLE HULP PROJEK / KERSFEES KOSPAKKE 2025๐Ÿ’

'n Baie groot DANKIE aan die persone wat alreeds bygedra het. Dit word opreg waardeer en gaan 'n reuse verskil maak in ons minderbevoorregte kinders en bejaardes se lewens hierdie Christusfees.

Ons is nou druk besig om kruideniersware vir ons minderbevoorregte gesinne bymekaar te maak vir die 3 dae van Kersfees.
As ons mooi pak, kos dit R850-00 per gesin van gemiddeld 5 mense vir die 3 dae. Ek het 48 gesinne wat moet kos kry.๐Ÿ™๐Ÿป

Enige van hierdie kos items is meer as welkom asb.
Rys. Suiker. Pasta. Boeliebeef. Pilchards in tamatiesous. Olie. Baked beans.
Blikkies gemengde groente.
Blikkies tamatie en uie.
Klim poeier aanmaakmelk. Sout. Peper. Soya mince. Jellie. Vla poeier sakkies. Konfyt
Koffie. Tee. Margarien. Soppoeier
Viennas. Gemaalde vleis. Wors.
En enige skoonmaakmiddels en toiletpapier
Hierdie items is die basiese voedsel wat nie kan bederf nie want baie van ons mense het nie op 'n gereelde badis elektrisiteit of lopende water nie.

Ons probeer ook om vars groente, vleis en vrugte saam te gee.
Enige kos/vleis is welkom, hierdie is net n riglyn van wat ons in die kospakke probeer pak.

Besoek ook asb ons fb blad "Danville Hulp Projek" en "like" die blad. Sodoende kan u ons projek help om te groei en ons instaat te stel om meer minderbevoorregte mense te help

Bank Besonderhede/Details:
Danville Hulp Projek
FNB - Brooklyn
Branchcode:- 251345
Account No: 620 546 34128
Swiftkode: FIRNZAJJ926

Kontak/ Contact Details:

Elske Marais

+27 79 240 7184

Monya

0847588938

Aleweringsadres/Delivery Address:

Afleweringsadres:-
286 Cliffendale rylaan
Faerie Glen

Bel asb voordat u ry!.

Groete

Elsabe

14/10/2025

Goeiemore,

Hoop dit gaan goed met almal!

Kan diegene wat nog hulle belasting sertifikate benodig asb n whatsapp stuur met al julle detail na die volgende nr๐Ÿ™

Elske Marais +27 79 240 7184

Dit is my kleindogter wat instaan by Danville Hulp projek

Baie dankie

(Enige ander navrae kan direk aan my gestuur word
Monya 0847588938)

๐Ÿ’DANVILLE HULP PROJEK /  KERSFEES KOSPAKKE 2025๐Ÿ’Die projek is 'n geregistreerde Art 21 -ASOOK- 'n 18a wat beteken dat u ...
13/12/2024

๐Ÿ’DANVILLE HULP PROJEK / KERSFEES KOSPAKKE 2025๐Ÿ’

Die projek is 'n geregistreerde Art 21 -ASOOK- 'n 18a wat beteken dat u 'n belasting kwitansie kan kry om die bedrag terug te eis van SARS! Dit help U vir belasting verligting!!!

'n Baie groot DANKIE aan die persone wat alreeds bygedra het. Dit word opreg waardeer en gaan 'n reuse verskil maak in ons minderbevoorregte kinders en bejaardes se lewens hierdie Christusfees.

Ons is nou druk besig om kruideniersware vir ons minderbevoorregte gesinne bymekaar te maak vir die 3 dae van Kersfees.
As ons mooi pak, kos dit R750-00 per gesin van gemiddeld 5 mense vir die 3 dae. Ek het 48 gesinne wat moet kos kry.๐Ÿ™๐Ÿป

Enige van hierdie kos items is meer as welkom asb.
Rys. Suiker. Pasta. Boeliebeef. Pilchards in tamatiesous. Olie. Baked beans.
Blikkies gemengde groente.
Blikkies tamatie en uie.
Klim poeier aanmaakmelk. Sout. Peper. Soya mince. Jellie. Vla poeier sakkies. Konfyt
Koffie. Tee. Margarien. Soppoeier
Viennas. Gemaalde vleis. Wors.
En enige skoonmaakmiddels en toiletpapier
Hierdie items is die basiese voedsel wat nie kan bederf nie want baie van ons mense het nie op 'n gereelde badis elektrisiteit of lopende water nie.

Ons probeer ook om vars groente, vleis en vrugte saam te gee.
Enige kos/vleis is welkom, hierdie is net n riglyn van wat ons in die kospakke probeer pak.

Besoek ook asb ons fb blad "Danville Hulp Projek" en "like" die blad. Sodoende kan u ons projek help om te groei en ons instaat te stel om meer minderbevoorregte mense te help

Bank Besonderhede/Details:
Danville Hulp Projek
FNB - Brooklyn
Branchcode:- 251345
Account No: 620 546 34128
Swiftkode: FIRNZAJJ926

Kontak/ Contact Details:

Elsabe Blignaut Epos: [email protected]
Cel: 082 828 2551

Aleweringsadres/Delivery Address:

Afleweringsadres:-
286 Cliffendale rylaan
Faerie Glen

Bel asb voordat u ry!.

Groete

Elsabe

25/11/2024

Danville Hulp Projek
Beste vriende
Kersfees is om die drasi en die nood is die hoogste in 24 jaar! Ons het 45 gesinne wat elk n kospak vir kersfees moet kry.
Enige kruideniersware en fondse is nou meer as welkom asb koste per kospak vir die 3 dae oor kersfees is R600 . Dit dek net die basiese kos.
HELP ONS ASB๐Ÿ™๐Ÿปvir aflewering kontak my asb op whatsapp 0828282551

Danville Hulp ProjekGoeiedag vriende,Dankie aan  die donateurs met groot naasteliefde in hul harte wat ons bystaan.  Ons...
14/11/2024

Danville Hulp Projek

Goeiedag vriende,

Dankie aan die donateurs met groot naasteliefde in hul harte wat ons bystaan.

Ons kosrakke en bankrekening is dolleeg๐Ÿ˜”

Ons benodig dringend kos en fondse vir brandstof, medies, huuur ens.

Enige bydrae is meer as welkom groot asb. Ons glo dat dit weer beter sal gaan met u hulp๐Ÿ™๐Ÿป

Mag u in oorvloed geseฤ›nd word.
Groete

KERSFEES 2024๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„Vriende die jaar is op sy rug   En wat โ€˜n jaar was dit nie๐Ÿ˜ข  in 26 jaar het ek  nog nooit soveel ...
13/11/2024

KERSFEES 2024๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„๐ŸŽ„

Vriende die jaar is op sy rug En wat โ€˜n jaar was dit nie๐Ÿ˜ข in 26 jaar het ek nog nooit soveel hartseer en verdriet, pyn en leiding beleef nie!

Ons het soveel nuwe gesinne in ons midde in die Ooste. Dit gaan bitter swaar en dit raak net nie beter๐Ÿ’”

Ek bid dat dit nou wonderbaarlik sal omdraai en vir ons hoop en geloof sal bring voor Keersfees.

Ek worstel met die kersprojek wat soveel vreugde gebring het in die verlede๐Ÿซฃ๐Ÿซฃ

Hierdie jaar kon ons nie eers altyd die basiese benodighede en behoeftes verskaf nie. Ons kos rakke bly leeg. So vinnig as wat daar n borg bydra word dit aangekoop, verpak en volgens behoeftes versprei

Hoe op aarde kan ek wenslyste uitstuur en verwagtinge skep wat moonik nie vervul sal word nie?

Moet ons miskien hierdie jaar net op ordentlike kospakke konsentreer??

Wat stel u voor???
Waarmee kan ons hulp verwag
HELP asb met voorstelle
Danville Hulp Projek
Fnb 62054634128

Whatsapp asb:
Monya 0847588938
Elsabe 0828282552

Address

286 Cliffendale Drive, Faerie Glen
Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Danville Hulp Projek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Danville Hulp Projek:

Share