Uncle Ben's Den

Call Directions Website Contact the organization

Uncle Ben's Den Uncle Ben’s Den is in 1990 gestig deur Ben en Sharan De Lange en word nou deur hul dogter, Ronel van Dyk, bestuur.

🌸✨ HAPPY SECRETARY DAY, PAULA! ✨🌸Today we celebrate someone truly special! 💐Paula, thank you for everything you do for a...
02/09/2026

🌸✨ HAPPY SECRETARY DAY, PAULA! ✨🌸

Today we celebrate someone truly special! 💐

Paula, thank you for everything you do for all of us at Uncle Ben’s Den. Your dedication, patience, kindness and willingness to always go the extra mile do not go unnoticed. ❤️

You are the person who keeps things organised, gets things done, remembers the little details and somehow manages to make everything look effortless! 😄📝☕

We are incredibly grateful to have you as part of our team. Your hard work makes a difference every single day, and today we want you to know just how much you are appreciated. 🌷

💖 Thank you for being YOU, Paula!

Wishing you a very special and well-deserved Happy Secretary Day! 🥂🌸

With appreciation and lots of love,
All of us at Uncle Ben’s Den ❤️

🌿 ’n Nederige beroep om ’n helpende hand 🌿Ons doen vandag met groot nederigheid ’n beroep op ons gemeenskap en almal met...
25/08/2026

🌿 ’n Nederige beroep om ’n helpende hand 🌿

Ons doen vandag met groot nederigheid ’n beroep op ons gemeenskap en almal met ’n sagte hart. ❤️

By Uncle Ben’s Den het ons pasiënte wat daagliks van volwasse doeke afhanklik is. Dit is ongelukkig een van ons grootste weeklikse uitgawes, en ons benodig dringend hulp om hierdie noodsaaklike behoefte te kan voorsien.

🙏 Enige skenking van volwasse doeke, in enige grootte van Small tot XL, sal ongelooflik waardeer word. Elke pakkie, groot of klein, maak ’n werklike verskil.
’n Skenking is dalk vir jou ’n eenvoudige gebaar, maar vir iemand wat dit nodig het, beteken dit troos, waardigheid en omgee. 💚

📍 Skenkings kan afgelaai word by:
887 Botha Straat, Daspoort, Pretoria

📞 Of kontak ons kantoor:
012 379 2515
Vra asseblief vir Paula.

Ons vra nie vir baie nie — net vir ’n bietjie hulp van baie mense. 🌸

Baie dankie aan elke persoon wat ons ondersteun, deel, skenk of bloot help om hierdie boodskap verder te versprei. 🙏

💚 Saam kan ons ’n verskil maak. 💚

🌸 ’n Klein versoek met ’n groot hart ❤️Ons doen ’n vriendelike beroep op ons gemeenskap om ons inwoners by Uncle Ben’s D...
25/08/2026

🌸 ’n Klein versoek met ’n groot hart ❤️

Ons doen ’n vriendelike beroep op ons gemeenskap om ons inwoners by Uncle Ben’s Den te ondersteun met ’n broodnodige skenking van deodorant vir beide dames en mans.

🧴 Elke botteltjie deodorant maak ’n verskil en help ons om ons inwoners se waardigheid, selfvertroue en persoonlike higiëne te behou.

As jy dalk ’n ekstra botteltjie kan skenk, sal ons dit opreg waardeer. 🙏🏻💚

Enige handelsmerk – vir dames of mans – is welkom.

🌿 Saam kan ons ’n klein behoefte in ’n groot gebaar van omgee verander.

Baie dankie aan elke persoon wat bereid is om te help. Jou vriendelikheid beteken meer as wat jy besef. ❤️

Ons is so paar weke terug verras met 14 pakkies van Pick n Pay aflewering af. Ons het die nommer gebel op die pakkies om...
21/07/2026

Ons is so paar weke terug verras met 14 pakkies van Pick n Pay aflewering af. Ons het die nommer gebel op die pakkies om seker te maak of hul die regte adres gehad het oor ons nie die naam herken het nie.

Dié vriendelikste stem aan die ander kant van die foon het ons sommer dadelik gerus gestel dat die adres die regte een was en dat die skenking vir Uncle Ben's Den gestuur is.

Dis oomblikke soos dit wat die grootste glimlag op ons gesigte sit en soveel dankbaarheid in ons harte plaas.

Ons waardeer elke anonieme en bekende skenkers wat hul harte oopmaak vir mense wat hul van geen kant af ken nie.

Julle is bitter kosbaar vir ons en ons waardeer dit ongelooflik baie.

As jy betrokke wil raak by Uncle Ben's Den, kan jy ons kantoor skakel op 0123792515 of ons WhatsApp op 067 363 6681

Vriendelike groete
Die Uncle Ben's Den span

Ons is ongelooflik dankbaar vir elke skenking wat ons ontvang. Ons plaas nie elke keer fotos nie, oor daar nie altyd fot...
21/07/2026

Ons is ongelooflik dankbaar vir elke skenking wat ons ontvang. Ons plaas nie elke keer fotos nie, oor daar nie altyd fotos geneem word nie want ons is so opgewonde en begin dadelik die goed uitdeel aan die inwoners of ons rakke te verpak.

Ons wil uit die diepte van ons harte elkeen van ons donateurs dankie sê vir jul skenkings wat ons so nodig het en opreg waardeer.

Dankie dat jul jul harte vir ons oopmaak om te kan verseker dat elke inwoner nog menswaardigheid kan beleef in 'n lewe waar hulle letterlik niks meer het nie.

Uncle Ben's Den is 'n NPO wat geen subsidie kry van die staat af nie. Ons is totaal en al afhanklik van die publiek en families van ons inwoners wat skenkings en donasies aanbetref.

Ons sal nie kan doen wat ons doen sonder julle nie.

As enige iemand betrokke wil raak by Uncle Ben's Den kan jul ons kantoor skakel op 0123792515 of 'n whatsapp vir ons stuur op 067 363 6681.

Vriendelike groete
Die Uncle Ben's Den span

29/06/2026

Ons is ongelooflik dankbaar vir Petro en haar helper wat ons tuin so mooi maak by ons hoofhek se ingang.

Ons waardeer dit ongelooflik baie ❤️

Dit lyk so mooi.

Toiletries Donation request.If you can be part of this initiative, please call our office on: 012 379 2515 or send a Wha...
08/04/2026

Toiletries Donation request.

If you can be part of this initiative, please call our office on: 012 379 2515 or send a WhatsApp on: 067 363 6681

Donations can also be dropped off at our office: 887 Botha street, Daspoort, Pretoria, 0082

Baie dankie aan Gerda, Trynie en Maryna vir die pragtige kombersies en beertjies vir ons dames.Ons waardeer dit so baie ...
08/04/2026

Baie dankie aan Gerda, Trynie en Maryna vir die pragtige kombersies en beertjies vir ons dames.

Ons waardeer dit so baie en weet hulle gaan mal wees daaroor ❤️

Baie dankie vir jul tyd en liefde wat jul ingesit het.

Liefde groete
Uncle Ben's Den

May the miracle of Easter bring you perfect peace and happiness.
03/04/2026

May the miracle of Easter bring you perfect peace and happiness.

Ons is dankbaar vir die skenking wat ons vandag ontvang het.Dankie aan elke persoon wat deel was van die projek. Sonder ...
31/03/2026

Ons is dankbaar vir die skenking wat ons vandag ontvang het.

Dankie aan elke persoon wat deel was van die projek. Sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie.

Ons waardeer julle ongelooflik baie.

Address

887 Botha Str, Hermanstad
Pretoria
0082

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27123792515

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Uncle Ben's Den posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Uncle Ben's Den:

Shortcuts

Share