De Goede Hoop

Directions Website Contact the organization

De Goede Hoop De Goede Hoop is ’n privaat, Afrikaanse koshuis vir Pretoria-studente waar mans en dames gesamentlik en ook afsonderlik aan die studentelewe kan deelneem.

De Goede Hoop bied ’n tuiste vir dinamiese studente met Christen-waardes en ’n passievolle gees vir Afrikaans; ’n tuiste waar jy as dinamiese jongmens in gesonde studentetradisies kan deel en jou studentwees met selfvertroue in Afrikaans kan uitleef. De Goede Hoop is ’n privaat, Afrikaanse koshuis vir Tuks-studente waar mans en dames gesamentlik en ook afsonderlik aan die studentelewe kan deelneem.

09/10/2026

Vanaand se herlaai was ń kans om as ń koshuis om die vuur te sit en intensioneel gesels.

Herlaai: warm vure en warm woorde🔥Jakobus 3:5-6 “Kyk hoe kan ń klein vuurtjie ń hele bos aan die brand steek. Net so is ...
09/10/2026

Herlaai: warm vure en warm woorde🔥

Jakobus 3:5-6 “Kyk hoe kan ń klein vuurtjie ń hele bos aan die brand steek. Net so is die tong klein, maar kan groot dinge doen.”

07/10/2026

ń Baie goeie manier om ń nuwe termyn te begin en die jaar af te sluit. Dankie vir al die herinneringe⭐️

Die eerste Diepe Waters uitgawe vir die nuwe termyn en die tiende uitgawe, 2 besonderse mylpale! Baie geluk aan die nuwe...
07/10/2026

Die eerste Diepe Waters uitgawe vir die nuwe termyn en die tiende uitgawe, 2 besonderse mylpale! Baie geluk aan die nuwe kunste HK⭐️

04/10/2026

Moenie soos Elrie wees wat vra waar moet sy bly volgende jaar nie. Doen nou aansoek vir 2027 om jou plek in De Goede Hoop te kry en jou familie weg van jou familie te vind⚓️

HK kamp 2026🏞️Op baie nuwe sê dinge, min slaap en eindelose herinneringe
20/09/2026

HK kamp 2026🏞️

Op baie nuwe sê dinge, min slaap en eindelose herinneringe

20/09/2026

Ons is nou uitgerus en kan nou die nuwe HK termyn aan te vat! Ons sien uit vir wat die termyn voorlê💙

Die jaar se groot konsert het ons laat lag tot ons maag pyn en elke student se dans skills getoets.Dis Reality TV, skat!...
20/09/2026

Die jaar se groot konsert het ons laat lag tot ons maag pyn en elke student se dans skills getoets.

Dis Reality TV, skat! 🎤

13/09/2026

Opedag 2026

Nuwe gesigte, gevestigde trots. Ons het gewys wie ons is en wat ons bied. Van kennise tot familie, ons koshuis is meer a...
13/09/2026

Nuwe gesigte, gevestigde trots. Ons het gewys wie ons is en wat ons bied. Van kennise tot familie, ons koshuis is meer as net n plek om te bly. Ons hoop om julle in ons familie in te verwelkom.

Address

Die Koshuis Interstate Geleë By 1233 Burnett St, Hatfield
Pretoria
0028

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Goede Hoop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to De Goede Hoop:

Shortcuts

Share