Selfred Aksie

Selfred Aksie Bankbesonderhede :
Bank: ABSA
Rek Naam: SELFRED AKSIE NPC
Rek Nr : 9310653491
Tak : Hatfield
Takkode : 632005 die kos voorsien aan die tehuise en kleuterskole.

Hoe wil ons die SelfRed Aksie se missie bewerkstellig :

1)Deur ‘n fondsinsamelingprojek te loods en met die fondse verkry besighede, of ander nie- winsgewende maatskappye te stig waar die mense hulle arbeid beskikbaar stel en betaal word deur die verkoop van die produkte.

2)Om projekte soos kiboetse te skep waar mense en gesinne in gevestig word en hulle vir hulle eie kosvoorsiening sorg en di

e surplus produkte verkoop om ‘n salaris vir die hoof van die gesin te verskaf waarmee ander noodsaaklike dinge gekoop kan word soos skoonmaakmiddels.

3)Om mediese sorg te verskaf aan die armblankes deur mobiele klinieke te skep wat mense besoek by die plakkerskampe wat tans bestaan en nuwe projekte wat Selfred Aksie geskep het.

4)Om kleuterskole op te rig waar kinders voorskools gereed gemaak word vir skool en ordentlik gevoed word en om al die nodige te voorsien om die eerste dag met trots die skool by te woon.

5)Ouetehuise te stig om voorsiening te maak vir arm bejaardes.Die kiboetse sal bv. Die mobiele kliniek sal ook in hulle mediese behoeftes voorsien. Om saam te vat ons wil die blanke weer die trotse mense maak wat hulle was. Direkteure van die SelfRed Aksie :
- Willie Cloete
- Wessel Basson
- Francois Cloete

Bankbesonderhede :
Bank: ABSA
Rek Naam: SELFRED AKSIE NPC
Rek Nr : 9310653491
Tak : Hatfield
Takkode : 632005

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Selfred Aksie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Selfred Aksie:

Share