Lewensverryking Tieners

Lewensverryking Tieners By Lewensverryking kampe sal jy 'n Super Unbelievable Powerful Excellent Real Cool Aksiebelaaide Lawwe Amazing Fantastiese belewenis ervaar!

By Lewensverryking Tienerseminare is ons slegs instrumente in die hande van die Here wat ons deur Sy Heilige Gees lei om vir jou `n Super Unbelievable Powerful Excellent Real Cool Aksiebelaaide Lawwe Amazing Fantastiese belewenis te gee…

…ons sien met elke seminaar hoe soveel tieners gesond word van so baie innerlike seer, vry word van die kettings van hul verlede en `n nuwe perspektief kry op hu

lself en die lewe. Dit lei tot `n lewe van oorwinning en getuienis tot eer van die Here! As jy nog nooit op `n Lewensverryking Tienerseminaar was nie…hier is jou kans nou. Moet dit nie misloop nie! Lees meer: http://bit.ly/lvs-tieners

Address

1353 De Villebois Mareuilrylaan, Moreletapark X83
Pretoria
0044

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lewensverryking Tieners posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share