Tabita Omgee -Tabita Cares

Call Directions Contact the organization

Tabita Omgee -Tabita Cares Tabita NPC has being working in the Pretoria area, in schools, churches, orphanages and care centres. Article 18a certificate available on request

Tabita reik uit na mense in hul eie gemeenskap. " We might not be able to change the world, but we might be able to change someone's world". Tabita is die skakel tussen die "givers" en die "receivers"

Een van ons gesinne benodig dringend wintersklere vir hul babatjie. Kontak Yolanda 082 958 4793
25/06/2026

Een van ons gesinne benodig dringend wintersklere vir hul babatjie.

Kontak Yolanda
082 958 4793

Gallies,​Ons wil sommer baie dankie sê aan mev. Ploos van Amstel, die bestuur en personeel van Laerskool Magalieskruin, ...
25/06/2026

Gallies,

​Ons wil sommer baie dankie sê aan mev. Ploos van Amstel, die bestuur en personeel van Laerskool Magalieskruin, asook elke Galliemaatjie en ouer, vir elkeen se bydrae om gesinne in ons skool met klere te seën.

​Tabita kon soveel harte aanraak danksy julle elkeen se onvoorwaardelike omgee.

​Tabita is trots Gallies!

​~ Eenmaal ’n Gallie, ALTYD ’n Gallie! 🥇🏆🥇

Dit is koud en ons wil graag ons Gallie gesinne ondersteun met n warm baadjie of trui en dalk sommer n kombers of twee. ...
12/06/2026

Dit is koud en ons wil graag ons Gallie gesinne ondersteun met n warm baadjie of trui en dalk sommer n kombers of twee.

Ons samel ook baadjies, truie en komberse in vir Ruimte Aftreeoord in Pretoria noord.

Help ons hierdie winter om die aroma van Christus te versprei na mense wat nie so bevoorreg os soos ons nie

🧥Gallies kom ons vat hande en maak ‘n verskil soos net die Gallies kan!


Ons het dringend hulp nodig om hiedie dogter te help wat in die hospitaal opgeneem moet word binnekort. Kontak asb vir Y...
10/06/2026

Ons het dringend hulp nodig om hiedie dogter te help wat in die hospitaal opgeneem moet word binnekort. Kontak asb vir Yolanda indien jy met enige iets kan help. Sy het regtig nodig om te sien dat sy is nie alleen in haar journey is nie.

Elke bydrae, klein of groot, maak Tabita se werk moontlik.

Kontak Yolanda @ 082 958 4893

FNB/RMB
Tabita Omgee Npc
Gold Business
62906438686

Báie dankie!

Tabita is betrokke by twee uitreike. Ons benodig 200 komberse! Help ons asb. Ons benodig die eerste 100 komberse reeds t...
10/06/2026

Tabita is betrokke by twee uitreike. Ons benodig 200 komberse! Help ons asb.

Ons benodig die eerste 100 komberse reeds teen 19 Junie.

Kontak Yolanda @ 082 958 4793

07/06/2026
Hallo City Changers🫵🏼!Ons het n baie spesiale uitreik vir 144 sassa bejaardes op 20 Junie. Ons is tans nog baie ver van ...
07/06/2026

Hallo City Changers🫵🏼!

Ons het n baie spesiale uitreik vir 144 sassa bejaardes op 20 Junie.

Ons is tans nog baie ver van ons
🎯teiken af, en met minder as net twee weke oor voor die uitreik, het ons julle hulp dringend nodig.

Ons vra asseblief vir skenkings van:
🥶​Komberse
🧥​Warm baadjies en truie (veral vir 👩🏻‍🦳DAMES👵🏼)
• Lyfrome en vaseline
• Vitamienes
• "Thermals"

Gaan loer asseblief hierdie week in jou klerekas en linnekas. Enige skenking sal 'n groot verskil maak!

​Baie dankie vir julle oop harte en deurlopende ondersteuning.⭐️

Kontak Yolanda @ 082 958 4793, indien jy of jou werksplek /besigheid ons graag wil ondersteun!

Ons pak weer vir ons gesinne hierdie Vrydag 12 Junie. Dit is winter en die lang koue Julie skoolvakansie lê voor en wil ...
07/06/2026

Ons pak weer vir ons gesinne hierdie Vrydag 12 Junie. Dit is winter en die lang koue Julie skoolvakansie lê voor en wil ons graag vir ons gesinne genoeg kos pak om hul te dra deur die skoolvakansie.

Ondersteun asb Tabita deur ons te help met een of meer van die volgende:
• Rys
• Mieliemeel
• Ontbytkos
• Vleis, groente of vrugte, Eiers

Jou kosbydrae kan n groot verskil maak in n gesin se behoeftes. Finansiële bydraes welkom.

Kontak Yolanda @ 082 958 4793 om meer betrokke te raak.

Gauteng is SA se ontvoerings mecca. Ouers weet asb waar jul kinders is!!. My eie dogter en vriendin het weggehardloop va...
27/05/2026

Gauteng is SA se ontvoerings mecca. Ouers weet asb waar jul kinders is!!. My eie dogter en vriendin het weggehardloop vanaf n voertuig wat hul wou ontvoer in Kollonade winkelsentrum in die noorde van Pretoria se parkeerterrein n tyd verlede. Hul kon wegkom, maar nie almal is so gelukkig nie.

I PETRUS 5:8 AFR53
[8] Wees nugter en waaksaam, want julle teëstander, die duiwel, loop rond soos 'n brullende leeu en soek wie hy kan verslind.

https://bible.com/bible/5/1pe.5.8.AFR53

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27829584793

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tabita Omgee -Tabita Cares posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Tabita Omgee -Tabita Cares:

Shortcuts

Share