Gracia - Child and youth care centre

Directions Website Contact the organization

Gracia - Child and youth care centre Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Gracia - Child and youth care centre, Nonprofit Organization, 367 Burgerstreet, Pretoria.

Gracia is n plek van veiligheid vir die kinders van Pretoria Noord omgewing, gebaseer op die Christelike etos en in ooreenstemming met die relefante Wet die voorgeskrewe Norme en standaarde en Gracia se grondwet.

Skool behoeftes 2026 - 4de KwartaalMet 'n groot skok het ons agter gekom toe ons die kratte gaan uithaal - dat ons bietj...
05/10/2026

Skool behoeftes 2026 - 4de Kwartaal

Met 'n groot skok het ons agter gekom toe ons die kratte gaan uithaal - dat ons bietjie kort op Skoolbehoeftes.
As U enige vra het - vra gerus en ons help graag,
As U graag 'n bydrae wil maak sal dit baie waardeer word...

Ons is bietjie laat - maar skool tasse was en klere hang het ons tyd bietjie geneem....
Baie dankie...

Geseende dag vir julle....

Bemarking hier by huis GraciaOns wil graag aan julle die geleentheid bied om hier by huis Gracia te adverteer, Ons het 2...
26/08/2026

Bemarking hier by huis Gracia

Ons wil graag aan julle die geleentheid bied om hier by huis Gracia te adverteer,
Ons het 20 Palisades wat ons graag beskikbaar wil stel vir bemarkings materiaal,

In Eeufees Straat in Pretoria-Noord,
Kostes loop soos volg:

* R300 per maand/per Palisade,
* Jy bring jou eie materiaal asook doen jou eie installasie,
* Vir die bedrag betaalbaar deur die jaar sal jy ook 'n artikel 18A ontvang..

Laat weet gerus as U belangstel en ek help graag met enige vra wat jy het.
Mag jou dag geseend wees.
Baie dankie vir julle liefde en ondersteuning....

Gracia Groete 🧰
Kontak my gerus: 071 223 6271

More more, Daar is nog kaartjies beskikbaar as jy graag nog wil kom aansit vir 'n lekker ete en vermaak... Ons waardeer ...
30/07/2026

More more,

Daar is nog kaartjies beskikbaar as jy graag nog wil kom aansit vir 'n lekker ete en vermaak...

Ons waardeer almal se omgee en liefde,
Kom en kom spandeer die aand saam met ons....
Laat weet my as jy belangstel....

Julle gaan uitmis...... !
Sien julle daar...

Moet nie uitmis op hierdie lekker aand wat voorle nie, Almal is welkom, Kom en geniet 'n lekker gesellige aand, Vol verm...
22/07/2026

Moet nie uitmis op hierdie lekker aand wat voorle nie,
Almal is welkom,
Kom en geniet 'n lekker gesellige aand,
Vol vermaak en lekker kos...

Baie dankie

Nelson Mandela International Day is celebrated annually on July 18, which is the anniversary of the late South African l...
09/07/2026

Nelson Mandela International Day is celebrated annually on July 18, which is the anniversary of the late South African leader's birth. Officially recognized by the United Nations, it serves as a global call to action, encouraging individuals worldwide to dedicate 67 minutes of their time to community service and helping,

We are thankful for the love and care that we receive the time and the warm hearts sharing with us.

Thank you for making a child's life the most important prayer.
May you have a blessed day,

Email: [email protected]
WhatsApp: 071 223 6271

Volunteer Relief Opportunity: Child and Youth Care WorkerMake a Difference in the Lives of Children and Young PeopleWe a...
08/07/2026

Volunteer Relief Opportunity: Child and Youth Care Worker
Make a Difference in the Lives of Children and Young People
We are seeking compassionate, dedicated, and reliable Volunteer Relief Child and Youth Care Workers to support our team in providing a safe, nurturing, and structured environment for children and youth in our care.
This volunteer relief role is ideal for individuals who are passionate about child and youth development and are available to provide support on an as-needed basis, including weekends, evenings, public holidays, or during staff shortages.
Key Responsibilities:
Provide care, supervision, and emotional support to children and youth.
Promote a safe, positive, and nurturing living environment.
Assist with daily routines, educational activities, and recreational programmes.
Encourage positive behaviour and healthy social development.
Support children and youth in developing life skills and independence.
Maintain professional boundaries and uphold confidentiality.
Complete required reports and communicate effectively with the care team.
Minimum Requirements:
Qualification in Child and Youth Care Work (or currently studying towards a relevant qualification, where applicable).
Registration with the relevant professional body (where required).
A genuine passion for working with children and young people.
Good communication and interpersonal skills.
Ability to work independently and as part of a multidisciplinary team.
Willingness to work flexible relief shifts.
A valid police clearance or willingness to obtain one.
First Aid certification will be an added advantage.
What We Offer:
The opportunity to make a meaningful impact in the lives of vulnerable children and youth.
Practical experience in a supportive professional environment.
Ongoing guidance and mentorship from experienced staff.
A chance to contribute to the wellbeing and development of your community.
If you are committed to making a positive difference and would like to join our volunteer relief team, we would love to hear from you.
How to Apply:
Please submit your CV together with a brief motivational letter outlining your interest in the volunteer relief position.
Only shortlisted applicants will be contacted.

Email: [email protected]
Cell: 073 034 0140

09/06/2026

Soveel liefde...ons is baie dankbaar vir almal se omgee en almal se liefde...

Baie geluk aan ons Pragtige Trudie met jou verjaarsdag, Die Here het ons geseen met 'n spesiale mens soos jy, Soveel pas...
02/06/2026

Baie geluk aan ons Pragtige Trudie met jou verjaarsdag,

Die Here het ons geseen met 'n spesiale mens soos jy,
Soveel passie en liefde vir kinders,
Droom saam en jaag daai droom saam met die kinders,

Mag al jou drome waar word en mag jy geseend bly en gesond bly.
Ons is baie lief vir jou...

Moet nie vergeet om in te skryf vir die lekker Cake Decoration dag nie....Dit gaan lekker wees en kan nie wag om lekker ...
15/05/2026

Moet nie vergeet om in te skryf vir die lekker Cake Decoration dag nie....

Dit gaan lekker wees en kan nie wag om lekker saam te eet nie.
AS jy nie kan bywoon nie...
Koop gerus vir 'n Gracia maatjie 'n kaartjie sodat hy/sy lekker saam kan eet..

Baie dankie en 'n geseende dag vir julle....

Goeie more, Gracia Kinderhuis Cake Decoration day - 30 MayProjek se insameling sal gebruik word vir Kruideniersware & Sk...
12/05/2026

Goeie more,

Gracia Kinderhuis Cake Decoration day - 30 May
Projek se insameling sal gebruik word vir Kruideniersware & Skoonmaakmiddels

Gaan jy en 'n vriendin ons kom join vir die amazing dag... 🎂
* Bring jou eie koek/koekies of cupcakes (Onversierd)
* Bring jou versiering saam,
* Jou Gazebo en decor en jy trek 1 Gracia maatjie wat jou sal help mooi maak
* Die kinders sal dit so geniet om deel te wees van hierdie amazing dag,

Ons wil baie graag 20 inskrywings he, en tans staan ons op 1....

* As jy nie kan bywoon nie,
* Asseblief koop 'n kaartjie vir 'n maatjie (Ek stuur die naamlys)
* Dan plak ek sy/haar sticker op die boksie en hulle kan lekker saam eet aan al die lekkernye.

Laat weet gerus as jy belangstel en ek kan meer inligting stuur...
Ons kan hierdie nie 'n sukses maak sonder julle nie

Add jouself op die link as jy graag belangstel...

https://chat.whatsapp.com/JyUMmrsYbZQ6Jc2fA6OO1q

Address

367 Burgerstreet
Pretoria
0182

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gracia - Child and youth care centre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Gracia - Child and youth care centre:

Shortcuts

Share