IKT Voortrekkers

IKT Voortrekkers Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from IKT Voortrekkers, Nonprofit Organization, xx, Pretoria.

13/10/2023

Die Voortrekkers se 2024 jaartema
“Eenmaal ‘n Voortrekker, altyd ‘n Voortrekker”
Agtergrond vir die jaartema
Die aanhaling is gebruik deur Dr CF Visser.
In 1959 tree Dr. CF Visser na negentien (19) jaar uit as Hoofleier. Tydens sy uittrede besluit die kongres eenparig om hom die erenaam, Vader van die Voortrekkers, te gee en dat niemand na hom ooit die erenaam kan dra nie.
Vader Visser het die slagspreuk: “Eenmaal ‘n Voortrekker, altyd ‘n Voortrekker,” aan die beweging gegee.
Motivering vir die jaartema
Voortrekkergetalle het verminder en daar is verskeie redes wat gegee word bv. Covid-19 en
finansies.
Die Hoofdagbestuur is van mening dat indien jy een maal ‘n Voortrekker is, sal jy altyd in hart een bly. Daar is nou weer die geleentheid om almal wie afgedwaal of verdwyn het op te soek en nader te trek. Deur gebruik te maak van die betrokke inisiatief keer ons terug na ons kern besigheid van Voortrekkers vir almal.
Die hoofdagbestuur wil die termyn gebruik om voortrekker vriendskapsbande met liefde, geduld en deernis vir mekaar herbevestig.

Address

Xx
Pretoria
0

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when IKT Voortrekkers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to IKT Voortrekkers:

Share