Rata Social Services

Rata Social Services Working with children and families at risk. Rendering preventative as well as statutory services where the best interest of the child is always paramount.

SOCIAL WORK OPPORTUNITY ELSBURG, GERMISTON CAPITAL PARK, PRETORIAFollow link…
10/06/2026

SOCIAL WORK OPPORTUNITY
 ELSBURG, GERMISTON
 CAPITAL PARK, PRETORIA

Follow link…

SOCIAL WORK OPPORTUNITY IN ELSBURG, GERMISTON

09/06/2026
Rata Webina:  ETHICS IN SOCIAL WORK PRACTICEThursday 18 June 2026 09:00OnlineEthics training is crucial for social worke...
09/06/2026

Rata Webina: ETHICS IN SOCIAL WORK PRACTICE
Thursday 18 June 2026 09:00
Online

Ethics training is crucial for social workers, providing the framework to navigate complex moral dilemmas and uphold clients' dignity and rights. It fosters understanding of values like confidentiality, integrity, and respect, ensuring effective advocacy and protection. By emphasizing ethical principles, social workers handle challenging situations …

read more
https://rata.org.za/webinars/

05/06/2026
Broeders en SustersHOOP VIR ’N KIND – SPESIALE DEURKOLLEKTESondag 7 Junie 2026Van 29 Mei tot 5 Junie 2026 is dit:Nasiona...
04/06/2026

Broeders en Susters

HOOP VIR ’N KIND – SPESIALE DEURKOLLEKTE
Sondag 7 Junie 2026

Van 29 Mei tot 5 Junie 2026 is dit:
Nasionale Kinderbeskermingsweek.
Tema: Samewerking in die beëindiging van geweld teen kinders

Lees die volledige Omsendsekrywe 22/2026 hier
https://nhka.org/wp-content/uploads/2026/05/2026-05-29-Omsendskrywe-22-van-2026-Hoop-vir-n-kind-spesiale-deurkollekte.pdf

Ons nooi jou om deel te wees van die oplossing:

Bankbesonderhede:
Rekeninghouer: Raad van Finansies
Bank: ABSA
Rek.nr 020000287
Takkode: 632005
Verwysing 16HOOP + naam

Baie dankie vir jou omgee!

Broeders en SustersHOOP VIR ’N KIND – SPESIALE DEURKOLLEKTEVan 29 Mei tot 5 Junie 2026 is dit Nasionale Kinderbeskerming...
03/06/2026

Broeders en Susters

HOOP VIR ’N KIND – SPESIALE DEURKOLLEKTE
Van 29 Mei tot 5 Junie 2026 is dit Nasionale Kinderbeskermingsweek.

Tema: Samewerking in die beëindiging van geweld teen kinders

U het sekerlik al opgemerk dat daar baie kommunikasie in die media is rakende die Kinderbeskermingsweek.

So-ook sou u in die Diakonaat Nuusbrief Mei 2026 daarvan gelees het.

Skakel na omsendskrywe 22/2026 verwys:
https://nhka.org/wp-content/uploads/2026/05/2026-05-29-Omsendskrywe-22-van-2026-Hoop-vir-n-kind-spesiale-deurkollekte.pdf

Geweld teen kinders kan nie geïgnoreer word nie. Om ’n kind te beskerm, verg meer as net woorde – dit verg daadwerklike hulp, veilige sorg en ondersteuning.

🙏 Ons nooi jou om deel te wees van die oplossing:
Neem deel aan die Hoop vir ’n Kind-deurkollekte.
📅 Sondag 7 Junie 2026
(of enige datum wat jou gemeente pas)
💳 Bankbesonderhede:
ABSA
Rek.nr: 020000287
Takkode: 632005
Verwysing: 16HOOP + gemeentenaam
📧 18A Belastingsertifikate beskikbaar: [email protected]

👉 Saam kan ons hoop bring vir kinders in nood.

Byvoorbaat dankie vir julle deelname.

Groete
Andries Pretorius
NHKA Komitee vir Diakonaat
Vise-Voorsitter

Address

350 Jan Bantjies Str, Montana
Pretoria
0151

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27644375997

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rata Social Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share