Universiteitsoord Eerstejaarskamp

Universiteitsoord Eerstejaarskamp As jy iewers 'n eerstejaar gaan wees of alreeds was, gaan jy beslis hierdie page geniet.

06/02/2026

Eerstejaarsdiens 2026
8 Feb | 19:00

Is jy 'n eerstejaar en het sopas begin swot?
Kom sluit aan by ons aaddienste en kom Behoort & Beweeg saam met ons!

Ons wag vir jou!

29/01/2026
22/01/2026
22/01/2026

Eerstejaarskamp 2026 ~ Meraki | Koshuiskamp

19/01/2026
Beste voornemende EerstejaarIs jy gereed vir die kamp van jou lewe? Universiteitsoord se Eerstejaarskamp 2026 is die ple...
04/12/2025

Beste voornemende Eerstejaar
Is jy gereed vir die kamp van jou lewe? Universiteitsoord se Eerstejaarskamp 2026 is die plek om te wees!
Daar is nog tyd om in te skryf. Inskrywings sluit eers Maandag 19 Januarie 2026.

Datums: 19 - 23 Januarie 2026
Ons weet ook dat dit 'n ongelooflike ervaring gaan wees - die beste manier om jou studentelewe te begin.
Die kamp is nie net vir Tukkies-studente nie, maar vir studente van enige tersiêre instansie in Pretoria.

Gaan na ons webwerf vir meer inligting: https://www.universiteitsoord.co.za/eerstejaarskamp

10/11/2025

🎉CALLING ALL MATICS OF 2025!!
Matrieks 2025! Jy’s amper klaar met eksamen… en ’n hele nuwe hoofstuk wag! 👏

Begin jou student-jare reg by Eerstejaarskamp 2026 🎒🔥19-23 Januarie 2026
Dis waar nuwe vriende, groot stories en onvergeetlike herinneringe begin.

👉 Skryf nou in en wees deel van die avontuur!
https://www.universiteitsoord.co.za/eerstejaarskamp

Address

NG Universiteitsoord, Duxburyweg 105, Hillcrest
Pretoria
0083

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Universiteitsoord Eerstejaarskamp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Universiteitsoord Eerstejaarskamp:

Share