Support Miané

01/12/2025

Miane Pretorius Hero WOD 🌸

This Saturday, 6 December | 8:00am
at CrossFit Taniwha or at your own box.

This one is for Miané Pretorius 🩷
We’ll sweat, suffer and stand together as a community to honour her life, her laugh and the impact she had on the people around her.

👉 Details:
• 8:00am.
• All members & friends welcome.
• Scaling options for all fitness levels.
• Wear something pink/white.

Let’s fill the box, move with purpose and do what we do best – show up for each other. 🩷

“Every rep, every breath, for Miané.”

28/11/2025

🧷 LEES HIER: https://brnw.ch/21wXUzb

"Liewe Jesus is altyd by my, in my hartjie."

👉🏼 Dit is die woorde waarmee klein Miané Pretorius haarself in die aande moes motiveer om haar slegte medisyne afgesluk te kry, maar die woorde is ook soveel meer as 'n daaglikse aftelrympie; dit is hoe sy altyd onthou sal word - 'n dapper en inspirerende kind van die Here.

👉🏼 Geliefdes van Miané Pretorius (8) het Donderdag vir oulaas afskeid geneem van hul ‘klein prinsessie’ nadat sy aan ’n seldsame lewersiekte dood is.

27/11/2025

📍 NG Garsfontein - Tema: Pienk en/of Wit 🩷🤍

27/11/2025

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

🦄 Hiermee die skakel na Miané se gedenkdiens komende Donderdag vir diegene wat dit nie kan bywoon:
25/11/2025

🦄 Hiermee die skakel na Miané se gedenkdiens komende Donderdag vir diegene wat dit nie kan bywoon:

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Hiermee die besonderhede van Miané se gedenkdiens. TEMA: 🩷🤍 Pienk en/of WitVir diegene wat dit nie kan bywoon nie, sal d...
21/11/2025

Hiermee die besonderhede van Miané se gedenkdiens.

TEMA: 🩷🤍 Pienk en/of Wit

Vir diegene wat dit nie kan bywoon nie, sal daar later ook ’n skakel gedeel word vir die aanlyn regstreekse uitsending👸🏼✝️

*285 Emmie Hartmann Straat, Garsfontein ⛪️
NG Garsfontein

19/11/2025

Hallo almal.

Miané is kort voor 6 uur vanaand, oorlede.

Sy is rustig en pynloos na Liewe Jesus. ✝️

Goeiedag almal,Miané se toestand verswak geleidelik. Haar lyfie het so hard baklei, maar sy is nou baie moeg.Ons het die...
18/11/2025

Goeiedag almal,

Miané se toestand verswak geleidelik. Haar lyfie het so hard baklei, maar sy is nou baie moeg.

Ons het die afgelope twee dae saam met die mediese span vergader om te beplan en seker te maak dat ons alles doen om haar so gemaklik en pynvry as moontlik te hou. Sy ontvang tans slegs morfien en sedasie, en is rustig.

Ons vind berusting in die Here se wil, en waardeer elke gebed en ondersteuning in hierdie moeilike tyd. 🙏❤️‍🩹

Dokter het gister 1.3 liter vog uit Miané se buik gedreineer weens askitis. Dit het groot verligting gebring, en sy kon ...
17/11/2025

Dokter het gister 1.3 liter vog uit Miané se buik gedreineer weens askitis. Dit het groot verligting gebring, en sy kon daarna weer badkamer toe gaan.

Sy was gister baie slaperig en swak. Haar boetie kon darem ooo tyd met haar spandeer.

Vanoggend het die dokter nog 500 ml gedreineer en ’n kateter ingesit, wat baie help.

Baie dankie aan almal vir julle boodskappe en gebede. 🙏

Johan Pretorius Alison Pretorius

Miané is sedert Maandag in die hospitaal met ’n virusinfeksie. Sedert gister gaan dit baie moeilik met haar. Die dokter ...
15/11/2025

Miané is sedert Maandag in die hospitaal met ’n virusinfeksie. Sedert gister gaan dit baie moeilik met haar.

Die dokter het begin om morfien-druppels te gee omdat sy baie pyn het en haar lyfie baie swak is.

Hulle hou haar gemaklik, en sal môre weer kyk hoe dit gaan.

Bid asseblief saam vir ons Miané’tjie 🙏🏻💛

Address

Pretoria

Telephone

+27660044970

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Support Miané posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Support Miané:

Share