SAVF Johanna Raath 010 - 873 NPO

SAVF Johanna Raath 010 - 873 NPO Johanna Raath is a housing scheme for elderly people in a safe environment. It contains 70 self catering units .

Landswyd word die skooljaar afgesluit en maak almal gereed vir die feesgety.In hierdie gees het die jongdames van Afrika...
25/11/2025

Landswyd word die skooljaar afgesluit en maak almal gereed vir die feesgety.

In hierdie gees het die jongdames van Afrikaans Hoër Meisieskool Pretoria met arms vol geskenkpakkies opgedaag, warm drukkies uitgedeel en ons inwoners van SAVF Johanna Raath se dag opgehelder.

Baie dankie aan elkeen wat tot hierdie spesiale dag bygedra het — julle het werklik ’n verskil gemaak.

(Fotos en Videos geplaas met toestemming van skool.)


Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27123441815

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SAVF Johanna Raath 010 - 873 NPO posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to SAVF Johanna Raath 010 - 873 NPO:

Share