16/06/2026
Ons is besig om namens die gemeenskap skoolskoene teen R35 per paar te bestel by Netcare se mywalk program: https://www.mywalk.org.za/
Whatsapp bestelling na 0834697996 met die volgende inligting:
• Naam en van
• Adres
• Nr skoolskoen
• Hoeveel pare
Ons wil graag die bestelling deurstuur op Vrydag 19 Julie. Sodra die skoene aankom sal ek ‘n boodskappie stuur dat u dit kan kom afhaal in Akasia straat, Bultfontein of by Uniefees en dan betaal. Bultfontein, Rooiwal, Waterval, Pyramid, Bon Accord Area's Diè Kliniek Thea van Tonder
Help South African learners step into greatness. For just R35, we turn recycled medical waste into durable, brand-new school shoes. Join our mission to restore dignity and support education today.