Residentia

Residentia Since 1957, Residentia has cared for seniors across 13 lifestyle centres in SA.

From active living to 24-hour frail care, we offer dignity, compassion, and a true sense of home .

Beskikbare Senior Behuising | Gespesialiseerde SorgBy Residentia Senior Leefstylsentrums bied ons โ€™n veilige, liefdevoll...
03/06/2026

Beskikbare Senior Behuising | Gespesialiseerde Sorg

By Residentia Senior Leefstylsentrums bied ons โ€™n veilige, liefdevolle tuiste waar inwoners met Alzheimers, demensie en volsorgbehoeftes met waardigheid en deernis versorg word.

Ons sorgspan fokus op:
๐ŸŒฟ Individuele sorgplanne
๐ŸŒฟ 24 uur versorging
๐ŸŒฟ โ€™n Veilige, rustige omgewing
๐ŸŒฟ Gemoedsrus vir families

Wanneer jou geliefde ekstra sorg nodig het, is dit belangrik om te weet hulle is in goeie hande.

๐Ÿ“ž Kontak ons: 060 930 8061
๐ŸŒ www.residentia.co.za

02/06/2026

๐ŸŽ‰ Baie Geluk met jou Verjaarsdag, Diana! ๐ŸŽ‰

Diana, baie dankie vir jou akkuraatheid en die wyse waarop jy Residentia se finansiรซle belange opreg op die hart dra. Jou betrokkenheid en noue samewerking met elke skema help om te verseker dat alles reg, professioneel en akkuraat geskied.

Ons waardeer nie net jou harde werk en toewyding nie, maar ook jou menswees, jou sin vir humor en die feit dat jy altyd bereid is om te help waar nodig.

Jou -familie is bevoorreg om jou vandag te kan vier en dankbaar om jou deel van die span te hรช.

Mag jou nuwe lewensjaar gevul wees met seรซn, vreugde en baie mooi oomblikke. ๐ŸŒธโœจ

๐ŸŽถ ๐“๐ก๐ž ๐…๐ข๐ง๐š๐ฅ ๐‚๐จ๐ฎ๐ง๐ญ๐๐จ๐ฐ๐ง ๐ข๐ฌ ๐ก๐ž๐ซ๐ž!  ๐ŸŽถGet ready for a musical trip down memory lane with The Greatest Mixtape Playlists of Yo...
29/05/2026

๐ŸŽถ ๐“๐ก๐ž ๐…๐ข๐ง๐š๐ฅ ๐‚๐จ๐ฎ๐ง๐ญ๐๐จ๐ฐ๐ง ๐ข๐ฌ ๐ก๐ž๐ซ๐ž! ๐ŸŽถ

Get ready for a musical trip down memory lane with The Greatest Mixtape Playlists of Your Life at The Barnyard Theatre.

Enjoy legendary hits from artists like Elvis, Bob Marley, Adele, Tina Turner, Beyoncรฉ and more , all while supporting a great cause.

๐Ÿ“… ๐ƒ๐š๐ญ๐ž: 20 June 2026
โฐ ๐“๐ข๐ฆ๐ž: Doors open at 11:30 | Show starts at 13:00
๐Ÿ“ ๐•๐ž๐ง๐ฎ๐ž:The Barnyard Theatre
๐ŸŽŸ๏ธ ๐๐ซ๐ข๐œ๐ž: R225 per person
๐Ÿ“ž ๐‚๐จ๐ง๐ญ๐š๐œ๐ญ: 011 660 7727
๐Ÿ“ง ๐Œ๐จ๐ซ๐ข๐š: [email protected]

This event is a fundraiser in aid of Residentia Ons Huis / Moria.
Come sing along, dance in your seat, and enjoy a show packed with unforgettable music! ๐ŸŽคโœจ

๐–๐š๐š๐ซ ๐ฐ๐ข๐ฅ ๐ฃ๐ฒ ๐ฐ๐จ๐จ๐ง? ๐Ÿ’™By Residentia glo ons dat ouderdom nie โ€™n beperking is nie, maar โ€™n nuwe seisoen vol vriendskap, omge...
27/05/2026

๐–๐š๐š๐ซ ๐ฐ๐ข๐ฅ ๐ฃ๐ฒ ๐ฐ๐จ๐จ๐ง? ๐Ÿ’™

By Residentia glo ons dat ouderdom nie โ€™n beperking is nie, maar โ€™n nuwe seisoen vol vriendskap, omgee en betekenisvolle saamwees.

Ons jongste inwoner is 49 en ons oudste is 103, want hier gaan dit nie oor die nommer nie, maar oor die leefstyl, die mense en die hart van die gemeenskap.

Of jy nou op soek is na rustigheid, ondersteuning, veiligheid of net โ€™n plek waar jy regtig kan tuis voel, Residentia is hier vir jou.

Kontak ons vandag en kom vind uit hoekom soveel mense Residentia hul tuiste noem.



๐–๐ก๐ž๐ซ๐ž ๐ฐ๐จ๐ฎ๐ฅ๐ ๐ฒ๐จ๐ฎ ๐ฅ๐ข๐ค๐ž ๐ญ๐จ ๐ฅ๐ข๐ฏ๐ž? ๐Ÿ’™

At Residentia, we believe that age is not a limitation, but a new season filled with friendship, care and meaningful moments together.

Our youngest resident is 49 and our oldest is 101 โ€” because here, it is not about the number, but about the lifestyle, the people and the heart of the community.

Whether you are looking for peace of mind, support, safety or simply a place where you can truly feel at home, Residentia is here for you.

Contact us today and discover why so many people call Residentia home.

Ons kan oorlog toe gaan saam met ons vrywilligers!Waterberg is werklik geseรซn met mense wat nie net praat nie, maar insp...
26/05/2026

Ons kan oorlog toe gaan saam met ons vrywilligers!

Waterberg is werklik geseรซn met mense wat nie net praat nie, maar inspring en help waar dit nodig is. Ons het โ€™n wonderlike groenteskenking ontvang, en hierdie ongelooflike dames was dadelik reg om te sorteer, te dra, te help en seker te maak alles kom waar dit moet wees.

Hulle is ons linker- รฉn regterhan, altyd bereid, altyd vriendelik, altyd vol omgee. โ€™n Spesiale dankie ook aan die inwoners wat kom hand bysit het. Dit is presies hierdie samewerking wat Waterberg so โ€™n besonderse plek maak.

Dankie aan elke vrywilliger en elke helper. Julle maak โ€™n groter verskil as wat woorde kan sรช.

VERSORGINGSDIENSBESTUURDERRESIDENTIA BETHLEHEM (BETHLEHEM)Residentia Bethlehem nooi aansoeke in vir die posisie van Vers...
26/05/2026

VERSORGINGSDIENSBESTUURDER
RESIDENTIA BETHLEHEM (BETHLEHEM)

Residentia Bethlehem nooi aansoeke in vir die posisie van Versorgingsdiensbestuurder. Ons is op soek na โ€™n dinamiese en empatiese leier met โ€™n passie vir bejaardesorg, wat โ€™n betekenisvolle verskil in die lewens van ons inwoners wil maak en Residentia se Christelike waardes daadwerklik wil uitleef.

Geรฏnteresseerde kandidate kan hul volledige CV en dekbrief stuur aan Daleen Viljoen via epos na [email protected] teen nie later as 15 Junie 2026. Merk asseblief die posisie as verwysing.

DOEN AANLYN AANSOEK:
https://residentia.co.za/jobs/versorgingsdiensbestuurder-2/

1. POSVEREISTES
Die suksesvolle kandidaat moet voldoen aan die volgende vereistes:

โ€ข Ondervinding: Minimum van 5 jaar in Bejaardesorg.
โ€ข Registrasie: Geregistreer as 'n Professionele Verpleegkundige by SANC.
โ€ข Kennis: Toepaslike wetgewing oor bejaardesorg en die Wet op Medisyne.
โ€ข Taalvaardighede: Tweetalig (Afrikaans en Engels, gesproke en geskrewe).
โ€ข Bestuurslisensie: Geldig en in goeie orde.
โ€ข Sisteemvaardighede: Bewese vermoรซ om operasionele sisteme, prosesse en prosedures te ontwikkel en te optimaliseer.
โ€ข Vaardighede:
o Goeie interpersoonlike en kommunikasievaardighede.
o Vermoรซ om vertroulik op te tree en goeie oordeel te toon.
o Sterk leierseienskappe en bestuursvaardighede.
o Rekenaarvaardig (MS Excel, MS Word, PowerPoint).
o Goeie tydsbeplanning en organisasievermoรซ.
o Sensitiwiteit en respek vir kulturele diversiteit.
โ€ข Toewyding: 'n Strewe om hoรซ standaarde van versorging te handhaaf.

2. VERANTWOORDELIKHEDE
Die kandidaat sal verantwoordelik wees vir die volgende pligte:

1. Operasionele bestuur:
o Toesig oor operasionele en organisatoriese vereistes van die fasiliteit.
2. Inwonersorg:
o Evaluasie en her-evaluasie van inwoners.
o Toesig oor medikasie volgens toepaslike wetgewing.
o Toepassing van persoonsgerigte en palliatiewe sorg, insluitend Alzheimer- en demensiesorg.
3. Personeelbestuur:
o Indiensopleiding en ontwikkeling van personeel volgens Residentia se strategie.
o Prestasiebestuur en dissipline van personeel.
o Opstel en implementering van diensstandaarde.
o Bestuur van personeelroosters en hulpbronbeplanning.
4. Kommunikasie:
o Skakeling met inwoners se families en eksterne diensverskaffers.
o Effektiewe interdepartementele kommunikasie en erkenningsprogramme.
5. Algemene pligte:
o Deelname aan fondsinsamelings- en bemarkingsaksies.
o Saamstel van aktiewe verouderingsprogramme.
o Motivering en koรถrdinering van vrywilligersprogramme.
o Bywoning van vergaderings en relevante opleidingsessies.

Residentia Bethlehem bied โ€™n ondersteunende werksomgewing waar kwaliteit sorg, spanwerk en menswaardigheid sentraal staan.

Residentia waardeer diversiteit en ons moedig alle geskikte kandidate aan om aansoek te doen. Indien u binne dertig (30) dae na die sluitingsdatum geen terugvoer ontvang nie, beskou u aansoek as onsuksesvol.

Sterkte met jou aansoek!

NUTSMAN / DRYWERRESIDENTIA HERMON (PRETORIA โ€“ NOORD)Residentia is โ€™n gevestigde, nie-winsgewende organisasie in die vers...
26/05/2026

NUTSMAN / DRYWER
RESIDENTIA HERMON (PRETORIA โ€“ NOORD)
Residentia is โ€™n gevestigde, nie-winsgewende organisasie in die versorgings- en ouetehuissektor met 13 skemas landwyd. Ons versterk tans ons instandhoudingspan by Residentia Hermon en nooi geskikte kandidate uit om aansoek te doen vir die pos van:

DOEN AANLYN AANSOEK:
https://residentia.co.za/jobs/nutsman-drywer/

Stuur jou CV en kort motiveringsbrief per e-pos aan Lize Strauss by [email protected] voor 15 Junie 2026.

E-pos onderwerp: Aansoek: Nutsman / Drywer โ€“ Hermon โ€“ [Jou Naam].

Kommunikasie: Slegs kortlys-kandidate sal gekontak word. Indien jy nie binne dertig (30) dae nรก die sluitingsdatum terugvoer ontvang nie, beskou jou aansoek as onsuksesvol.

Residentia behou die reg voor om geen aanstelling te maak nie.

1) PLIGTE EN VERANTWOORDELIKHEDE
โ€ข Algemene instandhouding en herstelwerk aan geboue, kamers en toerusting.
โ€ข Klein bou- en herstelwerk (verf, houtwerk, plafonne, teรซls).
โ€ข Basiese loodgieterswerk; foutopsporing en herstel van water-/rioolstelsels.
โ€ข Basiese elektriese werk (ligte, proppe, skakelaars).
โ€ข Sweis- en staalwerk vir kleiner herstel- en onderhoudsprojekte.
โ€ข Onderhoud van tuingereedskap en kleinmasjinerie.
โ€ข Gereelde inspeksies van die fasiliteit om probleme vroeg te identifiseer en reg te stel.
โ€ข Samewerking met kontrakteurs en diensverskaffers vir groter werke.
โ€ข Administratiewe bystand met instandhoudingsverslae en nakoming van gesondheid- en veiligheidsvereistes.
โ€ข Hulp aan personeel en inwoners met ad hoc versoeke rakende fasiliteitsondersteuning.
โ€ข Vervoer van inwoners, personeel of toerusting soos vereis.
โ€ข Bestuur van voertuie verantwoordelik en volgens verkeerswetgewing.
โ€ข Voltooi en handhaaf akkurate ritstate vir alle reise en aflewerings.

2) VEREISTES
โ€ข Matriek (NQF 4).
โ€ข โ€™n Relevante ambagskwalifikasie of sertifikaat (bv. elektrisiรซn, loodgieter, bouwerk) is โ€™n sterk aanbeveling.
โ€ข Praktiese ervaring in algemene instandhouding en herstelwerk.
โ€ข Basiese kennis van elektriese en loodgieterstelsels.
โ€ข Vaardighede in houtwerk, verfwerk en algemene handvaardigheid.
โ€ข Geldige rybewys (Klas B of hoรซr).
โ€ข Geldige PDP (Professionele Drywerspermit) โ€“ verpligtend.
โ€ข Betroubaar, verantwoordelik en goeie rekord in veilige bestuur.
โ€ข Vermoรซ om selfstandig te werk, take te prioritiseer en probleme op te los.
โ€ข Bereid om op kort kennisgewing te reageer op dringende herstelwerk of vervoerbehoeftes.
โ€ข Goeie kommunikasievaardighede en professionele gedrag teenoor inwoners en kollegas.

Let wel: Aanstelling sal onderhewig wees aan geldige verwysings, agtergrond- en kwalifikasie-verifikasies.

Stuur jou CV en kort motiveringsbrief per e-pos aan Lize Strauss by [email protected] voor 15 Junie 2026.

E-pos onderwerp: Aansoek: Nutsman / Drywer โ€“ Hermon โ€“ [Jou Naam].

Kommunikasie: Slegs kortlys-kandidate sal gekontak word. Indien jy nie binne dertig (30) dae nรก die sluitingsdatum terugvoer ontvang nie, beskou jou aansoek as onsuksesvol.

Residentia behou die reg voor om geen aanstelling te maak nie.

๐Ÿšถโ€โ™€๏ธ๐Š๐จ๐ฆ ๐ฌ๐ญ๐š๐ฉ, ๐ญ๐ซ๐š๐ฉ ๐ž๐ง ๐ค๐ฎ๐ข๐ž๐ซ ๐ฌ๐š๐š๐ฆ ๐›๐ฒ ๐‘๐ž๐ฌ๐ข๐๐ž๐ง๐ญ๐ข๐š ๐–๐š๐ญ๐ž๐ซ๐›๐ž๐ซ๐  ๐ฌ๐ž ๐’๐ญ๐š๐ฉ & ๐“๐ซ๐š๐ฉ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ”! ๐Ÿšดโ€โ™‚๏ธBring die hele gesin, jou vriende รฉn s...
22/05/2026

๐Ÿšถโ€โ™€๏ธ๐Š๐จ๐ฆ ๐ฌ๐ญ๐š๐ฉ, ๐ญ๐ซ๐š๐ฉ ๐ž๐ง ๐ค๐ฎ๐ข๐ž๐ซ ๐ฌ๐š๐š๐ฆ ๐›๐ฒ ๐‘๐ž๐ฌ๐ข๐๐ž๐ง๐ญ๐ข๐š ๐–๐š๐ญ๐ž๐ซ๐›๐ž๐ซ๐  ๐ฌ๐ž ๐’๐ญ๐š๐ฉ & ๐“๐ซ๐š๐ฉ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ”! ๐Ÿšดโ€โ™‚๏ธ

Bring die hele gesin, jou vriende รฉn selfs jou viervoet-maatjie vir โ€™n heerlike dag vol buitelugpret, fietsry, staproetes, kosstalletjies en lekker kuier.

๐ŸŽDaar is ook โ€™n gelukkige trekking waar jy โ€™n oefenfiets kan wen, slegs R100 per kaartjie.

๐Ÿ“…Datum: ๐Ÿ๐Ÿ“ ๐€๐ฎ๐ ๐ฎ๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฌ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ”
๐Ÿ“Plek: ๐Š๐ฅ๐ข๐ฉ๐ฌ๐ฉ๐ซ๐ข๐ง๐ ๐ž๐ซ ๐†๐š๐ฌ๐ญ๐ž๐ฉ๐ฅ๐š๐š๐ฌ, ๐Œ๐จ๐๐ข๐ฆ๐จ๐ฅ๐ฅ๐ž
๐Ÿ“žMeer inligting: ๐ŸŽ๐Ÿ–๐Ÿ ๐Ÿ—๐Ÿ๐Ÿ ๐Ÿ‘๐Ÿ’๐Ÿ–๐Ÿ–

๐Ÿ“ ๐‘๐ž๐ ๐ข๐ฌ๐ญ๐ซ๐ž๐ž๐ซ ๐ก๐ข๐ž๐ซ: https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSeOt55CaI_7jpiyOkztuYGGs1OELmz8rQETcDWk636WAckFYA/viewform?usp=pp_url

๐Œ๐จ๐ž๐ญ ๐๐ข๐ญ ๐ง๐ข๐ž ๐ฆ๐ข๐ฌ๐ฅ๐จ๐จ๐ฉ ๐ง๐ข๐ž!

๐‘๐ž๐ฌ๐ข๐๐ž๐ง๐ญ๐ข๐š ๐๐ž๐ญ๐ก๐ฅ๐ž๐ก๐ž๐ฆ ๐ง๐จ๐จ๐ข ๐ฎ ๐ก๐š๐ซ๐ญ๐ฅ๐ข๐ค ๐ฎ๐ข๐ญ ๐ง๐š ๐จ๐ง๐ฌ ๐’๐จ๐ซ๐ ๐ž๐ž๐ง๐ก๐ž๐ข๐ ๐Ž๐ฉ๐ž๐๐š๐ .๐Ÿ’™Kom maak kennis met ons toegewyde sorgspan en ontdek ...
20/05/2026

๐‘๐ž๐ฌ๐ข๐๐ž๐ง๐ญ๐ข๐š ๐๐ž๐ญ๐ก๐ฅ๐ž๐ก๐ž๐ฆ ๐ง๐จ๐จ๐ข ๐ฎ ๐ก๐š๐ซ๐ญ๐ฅ๐ข๐ค ๐ฎ๐ข๐ญ ๐ง๐š ๐จ๐ง๐ฌ ๐’๐จ๐ซ๐ ๐ž๐ž๐ง๐ก๐ž๐ข๐ ๐Ž๐ฉ๐ž๐๐š๐ .๐Ÿ’™

Kom maak kennis met ons toegewyde sorgspan en ontdek meer oor die liefdevolle, veilige en professionele versorging wat ons bied vir persone met Alzheimers, demensie en volversorgingsbehoeftes.

๐Ÿ“… ๐Œ๐š๐š๐ง๐๐š๐ , ๐Ÿ๐Ÿ“ ๐‰๐ฎ๐ง๐ข๐ž ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ”
๐Ÿ•˜ ๐ŸŽ๐Ÿ—:๐ŸŽ๐ŸŽ โ€“ ๐Ÿ๐Ÿ“:๐ŸŽ๐ŸŽ
๐Ÿ“ ๐Ÿ– ๐๐š๐ฎ๐ฅ ๐ฏ๐š๐ง ๐†๐ž๐ง๐ญ๐ฌ๐ญ๐ซ๐š๐š๐ญ, ๐๐ž๐ญ๐ก๐ฅ๐ž๐ก๐ž๐ฆ

By Residentia Bethlehem glo ons in individuele sorgplanne, 24-uur versorging, gemoedsrus vir families en โ€™n plek waar inwoners veilig, waardig en met omgee versorg word.

๐‘ฒ๐’๐’Ž ๐’Œ๐’–๐’Š๐’†๐’“ ๐’ˆ๐’†๐’“๐’–๐’” ๐’†๐’ ๐’†๐’“๐’—๐’‚๐’‚๐’“ ๐’”๐’†๐’๐’‡ ๐’…๐’Š๐’† ๐’‰๐’‚๐’“๐’• ๐’—๐’‚๐’ ๐’๐’๐’” ๐’”๐’๐’“๐’ˆ๐’†๐’†๐’๐’‰๐’†๐’Š๐’….

๐—ž๐—ผ๐—ป๐˜๐—ฎ๐—ธ ๐—ผ๐—ป๐˜€:
๐Ÿ“ž 060 930 8061
๐Ÿ“ง [email protected]

Address

469 General De Wet Street
Pretoria
0152

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Residentia posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Residentia:

Share