Die Voortrekkers: DELTA

Die Voortrekkers: DELTA Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Voortrekkers: DELTA, Youth Organization, Pretoria.

Iets interressant oor die Monument by Hoërskool Oos-Moot (heelwat van ons Verkenners is hier op skool)
09/08/2026

Iets interressant oor die Monument by Hoërskool Oos-Moot (heelwat van ons Verkenners is hier op skool)

02/08/2026
Baie dankie aan elke ouer, mede voortrekker vriende en vreemdelinge wat Saterdag se Voorie Wyn-aand ondersteun het. Dit ...
02/08/2026

Baie dankie aan elke ouer, mede voortrekker vriende en vreemdelinge wat Saterdag se Voorie Wyn-aand ondersteun het. Dit was ’n heerlike aand, propvol goeie geselskap, uitstekende wyn en kosbare saamkuier.

’n Spesiale woord van dank aan elkeen wat vriende en familie saamgenooi het. Julle ondersteuning en entoesiasme het ons verwagtinge oortref en grootliks bygedra tot die sukses van die aand.

Ons wil ook ons opregte waardering uitspreek aan die Voorie Wyn-komitee, wat maande lank agter die skerms gewerk het om hierdie geleentheid moontlik te maak. Julle toewyding, harde werk en aandag aan elke klein detail het verseker dat die aand ’n groot sukses was. Sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie.

Baie dankie aan almal wat deel was van hierdie besondere aand. Ons sien reeds uit daarna om volgende jaar weer saam met julle te kuier!

Fotos volg binnekort

Baie geluk DELTA PV’s (Presidentverkenner )Al 5 van die DELTA PV kandidate het die President erkenner toetsing geslaag 🫶...
30/07/2026

Baie geluk DELTA PV’s (Presidentverkenner )
Al 5 van die DELTA PV kandidate het die President erkenner toetsing geslaag 🫶🏻

Baie trots op julle, Katinka, Marjean, Ivander, Thinus en Cohen 🤗
Baie geluk julle!

Baie geluk ook aan hulle offisiere Petrus en Reinette en ouers vir almal se motivering en tyd afgestaan om van die kinders oulike leiers te help maak.

(foto: Bergenbos PV kandidate-baie geluk !)

29/07/2026

Address

Pretoria
0186

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Voortrekkers: DELTA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Die Voortrekkers: DELTA:

Share