VLU La Femme

Call Directions Website Contact the organization

VLU La Femme Die VLU bevorder vroue se ontwikkeling en opheffing in verskillende velde.

Die organisasie streef daarna om vroue se potensiaal te ontsluit, hulle regte te bevorder en hulle te bemagtig om aktief aan die samelewing deel te neem.

Hiep-hiep-hoera! Baie geluk Coreen - ons hoop jy vier die dag op 'n spesiale manier!
13/10/2026

Hiep-hiep-hoera! Baie geluk Coreen - ons hoop jy vier die dag op 'n spesiale manier!

Kom sluit by ons aan vir n leersame aand! Ons gaan leer van Noir fotografie en jou inspireer om hierdie kunsvorm te prob...
11/10/2026

Kom sluit by ons aan vir n leersame aand! Ons gaan leer van Noir fotografie en jou inspireer om hierdie kunsvorm te probeer.
Laat weet ons as jy nuuskierig is - kontak ons tak skakelbeampte by 082 908 2295.


Liewe Sureta, baie geluk met jou verjaarsdag! Mag jou dag net soos sprakelend wees soos jy!
09/10/2026

Liewe Sureta, baie geluk met jou verjaarsdag! Mag jou dag net soos sprakelend wees soos jy!

05/10/2026
Oktober is hier en die einde van 2026 is in sig!  Was dit 'n goeie jaar vir jou?  Of een wat jy eerder wil vergeet?  Mis...
01/10/2026

Oktober is hier en die einde van 2026 is in sig! Was dit 'n goeie jaar vir jou? Of een wat jy eerder wil vergeet? Miskien kort jy net opbeurende geselskap en 'n geleentheid om te leer en te probeer! Sluit aan by die VLU - La Femme se vergaderings is op die derde Donderdag van elke maand. Ons lag, leer en pak nuwe vaardighede aan! Kontak ons vandag vir meer inligting: 082 908 2295

Erfenisdag 2026.  Maak vandag spesiaal en eet tradisioneel - want diëte tel nie vandag nie!  Vier jou erfenis.  Weet waa...
24/09/2026

Erfenisdag 2026. Maak vandag spesiaal en eet tradisioneel - want diëte tel nie vandag nie! Vier jou erfenis. Weet waar jy vandaan kom en waarheen jy op pad is. Wees plesierig!

Want dit is hoe ons dit doen!

Gelukkige erfenisdag aan al die lede van VLU La Femme en ook die groter VLU gemeenskap.

Vandag vier ons saam met Adri du Plessis haar spesiale dag!  Baie geluk en mag jy 'n jaar van gesondheid en vreugde hê. ...
23/09/2026

Vandag vier ons saam met Adri du Plessis haar spesiale dag! Baie geluk en mag jy 'n jaar van gesondheid en vreugde hê.

Ons takskakelbeampte, Hanlie Delport, gedenk vandag haar verjaarsdag!  Ons wens jou 'n heerlike dag toe en 'n mooi toeko...
18/09/2026

Ons takskakelbeampte, Hanlie Delport, gedenk vandag haar verjaarsdag! Ons wens jou 'n heerlike dag toe en 'n mooi toekoms.

Aan Hanlie, ons skakelbeampte en wonderlike VLU vriendin.  Baie geluk met jou 60ste verjaarsdag vandag. Mag die Here jou...
18/09/2026

Aan Hanlie, ons skakelbeampte en wonderlike VLU vriendin. Baie geluk met jou 60ste verjaarsdag vandag. Mag die Here jou seën met baie liefde, geluk en goeie gesondheid. Dankie dat jou lig so helder skyn by La Femme.

Voorloper-vrou van La Femme - Marianne Basson - verjaar vandag!  Baie geluk met jou verjaarsdag.  Mag jy nog lank gespaa...
17/09/2026

Voorloper-vrou van La Femme - Marianne Basson - verjaar vandag! Baie geluk met jou verjaarsdag. Mag jy nog lank gespaar bly en dankie vir die inspirasie wat jy is vir elke lid van die tak. As ons wonder "wat is VLU" dan hoef ons net na jou voorbeeld te kyk! Mooi dag vir jou en ons hoop jy word baie bederf! Ons is lief vir jou!

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VLU La Femme posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to VLU La Femme:

Shortcuts

Share