CMR NOORD / NORTH

Call Directions Website

CMR NOORD / NORTH www.cmrn.co.za | A non-profit organisation bringing hope to children in need.

Our Services:
Family Preservation
Child Protection - Foster Care
- Adoptions
Poverty Alleviation & HIV/AIDS Projects

12/10/2026

How are you, really?

Life can feel overwhelming sometimes, and it’s okay not to have everything figured out. Give yourself permission to slow down, take a breath and ask for help when you need it. You don’t have to carry everything on your own, and you don’t have to go through difficult times alone.

Remember to check in on the people around you, too. A simple “How are you feeling?” or a moment of genuine listening can mean more than you realise.

At CMR North, we believe that every child, parent and family deserves care, understanding and support. 💚

Take care of your mind, be kind to yourself and remember that your mental health matters.

Co-parenting course • Gedeelde ouerskap-kursus
05/10/2026

Co-parenting course • Gedeelde ouerskap-kursus

😃  'n Dag vir snuffel, kuier en winskopeDerdepoort KleuterskoolAdres: Swaanstraat 79, East LynneDatum:10 OktoberTyd: 09:...
02/10/2026

😃 'n Dag vir snuffel, kuier en winskope

Derdepoort Kleuterskool
Adres: Swaanstraat 79, East Lynne
Datum:10 Oktober
Tyd: 09:00 - 13:00
Kontak: Carina Erlank by 065 855 8789
[email protected]

This Christmas, one gift can make a child’s wish come true. 🎁✨Through CMR North’s LET THERE BE LIGHT '26 project, you ca...
02/10/2026

This Christmas, one gift can make a child’s wish come true. 🎁✨

Through CMR North’s LET THERE BE LIGHT '26 project, you can help bring the excitement of opening a Christmas present to a child who might otherwise receive nothing.

🎁 Choose a gift for a child and help us make Christmas a little brighter.
🎄 Value of gift: R250 – R350
Contact Mandy de Ridder to request the children’s wish lists:
📱 072 287 8323
📧 [email protected]

Turn a child’s Christmas wish into a gift they can unwrap. 🎁 ❤️

🇿🇦 Happy Heritage Day, South Africa!Today we celebrate the things that make us us — our languages, traditions, stories, ...
23/09/2026

🇿🇦 Happy Heritage Day, South Africa!
Today we celebrate the things that make us us — our languages, traditions, stories, music, communities… and, of course, the serious business of deciding who is in charge of the braai. 🔥😄

Heritage is about more than where we come from; it is about the values we carry forward. CMR North believes that caring for children, strengthening families, and supporting our communities is part of the legacy we build together.

However you celebrate Heritage Day — around a braai, with family and friends, or simply enjoying the public holiday — Happy Heritage Day from all of us at CMR North! 🇿🇦💙

ENOUGH IS ENOUGH.Every woman and child deserves to live free from fear, violence and abuse.At CMR North, we believe in p...
18/09/2026

ENOUGH IS ENOUGH.

Every woman and child deserves to live free from fear, violence and abuse.
At CMR North, we believe in protecting children, strengthening families and creating safer communities.

Today, we stand together against Gender-Based Violence and Femicide. 🖤

Speak up. Stand up. Protect one another.

💛Ons is trots op ‘n suksesvolle High Tea. Dankie aan elkeen wat die oggend ondersteun het. Dankie aan die NG Gemeente St...
16/09/2026

💛Ons is trots op ‘n suksesvolle High Tea. Dankie aan elkeen wat die oggend ondersteun het. Dankie aan die NG Gemeente Stellastraat, Jezelle, Martie Truter en Ronelle Foster vir julle bydrae tot die sukses! Volgende jaar maak ons weer so 🫖🧁

CMR Noord se damesoggend op Saterdag 5 September by NG Kerk Stellastraat was van die eerste koppie tee af ’n besonderse kuier skryf Nici Harmse.

Wat ’n dag! 💙CMR Noord se eerste High Tea vul ons harte met dank.’n Dag soos hierdie gebeur nie vanself nie. Dit gebeur ...
09/09/2026

Wat ’n dag! 💙

CMR Noord se eerste High Tea vul ons harte met dank.
’n Dag soos hierdie gebeur nie vanself nie. Dit gebeur wanneer mense opdaag, saamkuier, lag, ’n lootjie koop, hand opsteek by die veiling, ‘n item by ‘n uitstaller koop en sonder huiwering saam met Toby the Turtle dans!
Donateurs en borge het met hul skenkings, pryse en veilingitems gehelp om die dag ook ’n suksesvolle fondsinsameling te maak.

’n Hoogtepunt was die veiling van vier besondere items: ’n naweek by Elements Private Golf Reserve, ’n wegbreek vir twee by 26 Degrees South Hotel, ’n persoonlike kleuranalise deur Martie Truter en Scuta One, ’n unieke halssnoer deur die Pretoriaanse kunstenaar Sanet du Plessis.

Op die verhoog het Martie Truter van Hello Woman Creations, Jezelle Jezelle, Ronellé Foster, Ronel Aylward en Carina Erlank elkeen iets van hulself met ons gedeel – van musiek en humor tot stories wat ’n mens laat nadink.
En toe Jezelle sing en later ’n hele saal vol dames saam met Toby dans, het ons geweet: hierdie was ’n lekker dag!

Aan NG Kerk Stellastraat NG Gemeente Stellastraat, wat hul deure vir ons oopgemaak het, en aan elke persoon wat op groot of klein manier bygedra het: ons waardeer julle.

Hierdie High Tea was ’n sukses omdat julle dit saam met ons ’n sukses gemaak het. 🌷Die lewe is nie ’n reguit lyn nie – en dit is juis die draaie, stilhouplekke en nuwe rigtings wat ons stories so mooi maak.

Wat is CMR? ❤️CMR is ’n organisasie wat hulle beywer vir die welstand van kinders, gesinne en gemeenskappe. Hulle bied p...
08/09/2026

Wat is CMR? ❤️

CMR is ’n organisasie wat hulle beywer vir die welstand van kinders, gesinne en gemeenskappe. Hulle bied professionele maatskaplike ondersteuning en hulp aan mense en gesinne wat uitdagings in die gesig staar, met die fokus daarop om gesinne te versterk, kinders te beskerm en mense te help om weer op hul voete te kom.

Deur hul werk in gemeenskappe maak CMR ’n tasbare verskil in die lewens van mense wat ondersteuning die nodigste het. ❤️

👕 CMR-merchandise beskikbaar!
Kom loer by die CMR-stalletjie in en kies uit ’n verskeidenheid items, waaronder sleutelhouers, hempies, handdoeke en nog meer! 🛍️

Daar sal ook lootjieverkope, verskeie proesels en kompetisies wees – so daar is hope geleenthede om deel te neem en terselfdertyd CMR se goeie werk te ondersteun.

🎶 Kyk uit vir die volledige vermaakprogram vir 25/09/2026 en maak seker jy is hier vir al die aksie!

08/09/2026

Address

5 Briscoe Lane
Pretoria
0186

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:00
Tuesday 07:30 - 16:00
Wednesday 07:30 - 16:00
Thursday 07:30 - 16:00
Friday 07:30 - 14:00

Telephone

+27124609272

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CMR NOORD / NORTH posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share